AFM-AGS Word & Spirit (Pretoria North) main banner image

AFM-AGS Word & Spirit (Pretoria North)

Pretoria North West, Pretoria, Gauteng

Place of Worship

327 Eeufees Street
Pretoria North West
Pretoria
City of Tshwane
Gauteng
0182
Contact Number
012 546 0542
Contact Number
012 546 6778
Email
[email protected]
Website
https://word-spirit.co.za/af/

Social Media

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

AFM-AGS Word & Spirit (Pretoria North)

AFM-AGS Word & Spirit is ‘n gemeente in Pretoria North wat 'n 'lighuis' in ons gemeenskap is, waar ons 'hoop' en 'genesing' bring. Die kombinasie van aanbidding, woord en Heilige Gees bediening sal vir jou n wonderlike belewenis wees. Familie is vir ons baie belangrik!

Ps Henri en Theresa Wilson saam met hulle kinders Jonathan en Kaylie, bedien die gemeente getrou met liefde vir die afgelope 15 jaar met groot sukses. Hulle het 'n passie vir die kerk en wil sien dat elke persoon in ons gemeente se volle potensiaal bereik word in Christus! Ps Henri vloei sterk in Woord en Heilige Gees bediening. Ons eer hulle as die Vader en Moeder van ons gemeente.

Wat kan jy in 'n erediens verwag:
- Gesalfde Lofprysing en Aanbidding
- Gesalfde Woordbediening
- Die Teenwoordigheid en Werkinge van die Heilige Gees
- Persoonlike Bediening
- Vriendelike Atmosfeer

Visie:
Om waarlik lig in ons gemeenskap te wees, waar ons hoop en genesing bring.

Missie:
Elkeen word toegerus deur Woord en Heilige Gees bediening, om passievolle daders van die Woord te wees.

AFM stands for “Apostolic Faith Mission” (in Afrikaans: “AGS – Apostoliese Geloofsending”). The AFM exists since 1908 and is the first and largest Pentecostal church in the country – with 1.4 million members in SA and currently established in 29 countries of the world. “Pentecostal” means that it is a church who believes that the Spirit of God is given to believers to live dynamic and overcoming lives.

Enjoy anointed worship, powerful preaching & teaching and Holy Spirit demonstration. For the whole family!

Read More...

Office Hours:
Monday: 08:00 - 13:00
Tuesday to Thursday: 08:00 - 14:00
Friday: 08:00 - 13:00
Saturday: Closed

Church Service Times:
Afrikaans Service: 09:00
English Service: 11:00
Afr & Eng Combined: 18:00

AFM-AGS The Apostolic Faith Mission of SA - National Office

012 644 0490
View Profile
Tshwane Church Leaders Forum (TCLF)
[email protected]
012 362 1396
View Profile
Visits: 986