Doxa Deo Brooklyn Campus

Brooklyn, Pretoria East, Gauteng

Places of Worship

112 Anderson Street
Brooklyn
Pretoria East
City of Tshwane
Gauteng
0181
Contact Number
012 362 1396
Email
[email protected]
Website
https://www.doxadeo.org/brooklyn/

Social Media

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

Jean Symons
Congregation Leader


View Ecard

Doxa Deo - Brooklyn Kampus / Campus

Doxa Deo Gemeente Brooklyn is geleë naby die Universiteit van Pretoria en is 'n energieke kerk vol mense wat droom dat God se transformerende teenwoordigheid orals in ons stad beleef sal word. Dit is 'n gemeente vir Volwassenes, "Young Adults", Studente, Tieners en kinders.

Doxa Deo funksioneer as een gemeente in ‘n stad met ‘n verskeidenheid kampusse en bedieninge. Alles wat ons doen fokus op die toerusting en oprigting van ons mense sodat hulle agente van positiewe verandering kan wees in hulle wêreld. Ons noem hulle ‘City Changers’ wat hulle God ken en Mense liefhet en hulle Wêreld impakteer met die waarheid van Jesus. (Knowing God, Loving People, Impacting my World)

Ons is op ‘n missie om die positiewe invloed van Jesus se waardes te neem na elke sektor van die samelewing. Ons glo dat kerk, opvoedkunde, sosiale dienste, besigheid, media, kunste, sport en plaaslike regering sal floreer as die lewegewende waardes van Jesus in al hierdie sektore sigbaar word.

Doxa Deo, ons is ‘n Familie op Missie!!! Daar is 'n plek vir elkeen in ons familie!

Read More...

SONDAE DIENSTYE / SUNDAY SERVICE TIMES

Oggenddienste / Morning Service: 08:30 & 10:15

Aanddiens / Evening Service:
17:30 (populêr vir Young Adults)
19:20 (populêr vir Studente)

Doxa Deo Leadership Centre

012 991 3883
View Profile
Search Partners Category
Metamorpho Pretoria
012 362 1396
Gap Year Programmes Metamorpho gap year Doxa Deo
POPUP (People Upliftment Programme)
012 003 2008
Non-Profit Organisations POPUP People Upliftment Programme Doxa Deo
CCI Professional (Pty) Ltd
076 020 0408
Educational Institutions City Changers Institude Doxa Deo
City Changers Institute
012 362 1396
Non-Profit Organisations City Changers Institute Doxa Deo Pretoria
Tshwane Church Leaders Forum (TCLF)
[email protected]
012 362 1396
View Profile
Love Pretoria East (LPE)
[email protected]
086 124 6673
View Profile
Metamorpho Pretoria
[email protected]
012 362 1396
View Profile
POPUP (People Upliftment Programme)
[email protected]
012 003 2008
View Profile
CCI Professional (Pty) Ltd
[email protected]
076 020 0408
View Profile
City Changers Institute
[email protected]
012 362 1396
View Profile
Profile Views: 6330