Hoërskool Montana main banner image

Hoërskool Montana

Montana, Tshwane North East, Gauteng

Educational Institution

560 6th Road
Montana
Tshwane North East
City of Tshwane
Gauteng
0186
Contact Number
012 548 0160
Fax Number
012 548 1856
Email
[email protected]
Website
http://www.hsmontana.co.za/

Social Media

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

Hoërskool Montana

Op 1 Oktober 1980 was Hoërskool Montana reeds ‘n werklikheid en op 11 Desember 1980 word agt klaskamers en die laboratoriumblok oorhandig.  Op 7 Januarie 1981 word Hoërskool Montana amptelik geopen in ‘n halfvoltooide gimnastieksaal, met 285 leerders en 16 personeellede teenwoordig.  Mnr HMG Davin is aangestel as waarnemende hoof en neem voorlopig sy intrek in die ou Raadsaal op die Kerkplein.  Die skoolgebou word op 24 April voltooi. Mnr J L Schoeman word in 1982 die eerste permanente hoof van Hoërskool Montana. In 7 jaar groei die leerdertal van Hoërskool Montana met 70%.

Christelike waardes:
Ons kernkarakter is Christelik gefundeer met die Woord as bepalende rigsnoer. Ons taak en roeping as opvoeders is dus om ook as geestelike mentors soliede Christelike lewenswaardes by die opvoedeling te vestig.

Integriteit:
Ons benader elke kind en taak met die hoogste agting, totale eerlikheid, regskape opregtheid en professionaliteit.

Uitnemendheid:
Ons strewe na voortreflikheid op akademiese-, sport- en alle ander lewensterreine. Daarom leef en werk ons toegewyd aan ons taak om met trots die hoogste sport te bereik.

Kreatiwiteit:
Ons is deelgenote in die toekoms, styl, ideale en visie vir ons skool.
Dus neem ons eienaarskap en verantwoordelikheid om elke uitdaging met visionêre denke saam die hoof te bied.

Read More...

Monday to Friday: 07:00 - 14:30
Saturday: Closed
Sunday and Public Holidays: Closed

TREE Kameeldrift Branch
[email protected]
012 808 9950
View Profile
Visits: 1772