Doxa Deo Brymore Gqeberha Campus

Brymore, Gqeberha | Port Elizabeth, Eastern Cape

Places of Worship

26 Benmore Avenue
Brymore
Gqeberha | Port Elizabeth
Nelson Mandela Bay
Eastern Cape
6025
Contact Number
041 360 8941
Email
[email protected]
Website
https://www.doxadeo.org/brymore/

Social Media

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

Doxa Deo - Brymore Gqeberha Kampus

Doxa Deo Brymore Kampus funksioneer as een gemeente in ‘n stad met ‘n verskeidenheid kampusse en bedieninge. Alles wat ons doen fokus op die toerusting en oprigting van ons mense sodat hulle agente van positiewe verandering kan wees in hulle wêreld. Ons noem hulle ‘City Changers’ wat hulle God ken en Mense liefhet en hulle Wêreld impakteer met die waarheid van Jesus. (Knowing God, Loving People, Impacting my World)

Ons is op ‘n missie om die positiewe invloed van Jesus se waardes te neem na elke sektor van die samelewing. Ons glo dat kerk, opvoedkunde, sosiale dienste, besigheid, media, kunste, sport en plaaslike regering sal floreer as die lewegewende waardes van Jesus in al hierdie sektore sigbaar word.

Ons is op ‘n missie om die positiewe invloed van Jesus se waardes te neem na elke sektor van die samelewing. Ons glo dat kerk, opvoedkunde, sosiale dienste, besigheid, media, kunste, sport en plaaslike regering sal floreer as die lewegewende waardes van Jesus in al hierdie sektore sigbaar word.

Hoekom Vennootskap?
Dit is vir ons belangrik dat mense sal beweeg van blote bywoners van ons dienste om in te skakel by die verhoudings en aktiwiteite en missie van ons gemeente. Die Bybel gebruik verskillende metafore vir die kerk van Jesus bv ‘n bruid, ‘n weermag, ‘n geestelike gebou of ‘n liggaam. Ons hou van die gedagte wat ons vind in 1 Korinthiërs 3:9 dat ons mederwerkers van God is. Uit hierdie gedagte het die konsep van geestelike vennootskap ontstaan.

Ons is nie net lidmate van ‘n kerk nie, ons is vennote van God se missie vir ons wêreld. Vennootskap dui daarop dat ons met ons tyd en ons energie en ons finansies die Here se koninkryk vestig orals waar ons funksioneer.

Bywoning: Ons wend ons tyd aan om gemeentelewe te prioritiseer.

Bydra: Ons wend ons unieke talente aan om die liggaam van Christus strek te maak.

Belegging: Ons wend ons finansiele vermoëns aan om die kerk van Jesus te bou.

Doxa Deo, ons is ‘n Familie op Missie!!!

Read More...

Sunday Service Times:
OUDITORIUM
08:30 | Afrikaans
10:15 | Afrikaans

Doxa Deo Leadership Centre

012 991 3883
View Profile
Search Partners Category
Doxa Deo Artuo Gqeberha Campus
051 522 6806
Places of Worship Doxa Deo Artuo Gqeberha Campus
TREE Brymore Gqeberha Branch
Youth Organisation TREE Brymore Gqeberha Branch TRansforming Educational Environments Port Elizabeth
Doxa Deo Artuo Gqeberha Campus
[email protected]
051 522 6806
View Profile
TREE Brymore Gqeberha Branch
[email protected]

View Profile
Profile Views: 952