Lewende Woord Cullinan

Cullinan, Gauteng

Places of Worship

Seringa Road
Cullinan
City of Tshwane
Gauteng
1001
Contact Number
061 546 3894
Email
[email protected]
Website
https://lewendewoord.co.za/cullinan/informasie/

Social Media

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

Lewende Woord Cullinan se dienste word gekenmerk deur ‘n vriendelike en ontspanne atmosfeer met teer aanbidding wat jou nader aan God se hart bring.
Met elke diens bied ons praktiese onderrig uit die woord van God wat jou sal toerus om ‘n dader van die Woord te wees. Persoonlike bediening word gebied na elke diens, onder andere gebed vir genesing en enige ander behoeftes as ook algemene berading.

Living Word Cullinan's services are characterized by a friendly and relaxed atmosphere with tender worship that brings you closer to God's heart.
With every service we offer practical instruction from the word of God that will equip you to be a doer of the Word. Personal service is provided after every service, including prayer for healing and any other needs as well as general counseling.

Dienstye / Service Times:
Sondae Oggende / Sunday Mornings: 09:00
Sondae Aande / Sunday Evenings: 17:30

Lewende Woord Main (Brummeria)

012 845 8300
View Profile
Tshwane Church Leaders Forum (TCLF)
[email protected]
012 362 1396
View Profile
Profile Views: 885