Lewende Woord Lydenburg

Lydenburg, Mpumalanga

Places of Worship

Dullstroom Road, R540
Next to Laske Nakke
Lydenburg
Thaba Chweu, Ehlanzeni
Mpumalanga
1110
Contact Number
013 235 2463
Email
[email protected]
Website
https://lewendewoord.co.za/lydenburg/informasie/

Social Media

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

Lewende Woord Lydenburg se dienste word gekenmerk deur ‘n vriendelike en ontspanne atmosfeer met teer aanbidding wat jou nader aan God se hart bring.
Met elke diens bied ons praktiese onderrig uit die woord van God wat jou sal toerus om ‘n dader van die Woord te wees. Persoonlike bediening word gebied na elke diens, onder andere gebed vir genesing en enige ander behoeftes as ook algemene berading.

Living Word Lydenburg's services are characterized by a friendly and relaxed atmosphere with tender worship that brings you closer to God's heart.

With every service we offer practical instruction from the word of God that will equip you to be a doer of the Word. Personal service is provided after every service, including prayer for healing and any other needs as well as general counseling.

Dienstye / Service Times:
Sondae Oggende / Sunday Mornings: 09:00

Lewende Woord Main (Brummeria)

012 845 8300
View Profile
Profile Views: 1120