SAVF Huis Silversig is op 13 September 1980 gestig as ‘n Tehuis vir Verswakte Bejaardes en ons is geleë in Jasmynlaan 513, Silverton, Pretoria. Huis Silversig bied versorging vir 155 verswakte bejaardes. Daar is ook voorsiening vir persone met Demensie in ‘n geslote eenheid. Hierdie eenheid is geleë op die grondvloer en loop deur skuifdeure op die tuin uit.
Die volgende dienste word aangebied: - 24 uur verplegingversorging - Skoonmaakdienste - Wassery dienste - Drie etes per dag, sowel as twee tee sessies. Voorsiening word gemaak vir spesiale diëte soos deur u geneesheer voorgeskryf. - Aktiwiteite - Sekuriteitsdienste