Koinonia Bedieninge Benoni (PPK) main banner image

Koinonia Bedieninge Benoni (PPK)

Northmead, Benoni, Gauteng

Place of Worship

59 3rd Ave
Cnr 3rd Ave & 10th Street
Northmead
Benoni
City of Ekurhuleni
Gauteng
1501
Contact Number
011 849 8910
Contact Number
083 275 0398
Email
[email protected]
Website
https://www.facebook.com/Fellowship247/

Social Media

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

Koinonia Gemeente Benoni - Pinkster Protestante Kerk

Die visie van die Koinonia Gemeente Benoni (Pinkster Protestante Kerk) is en bly steeds om as ‘n effektiewe, sielewennende en Geesvervulde kerk uitvoering te gee aan die Groot Opdrag wat aan die kerk van Christus toevertrou is, naamlik om te gaan en die evangelie van Christus aan die hele wêreld te verkondig.

Om uitvoering aan die visie te gee is dit nodig dat die kerk as organisasie so effektief as moontlik instrumenteel sal ontwikkel ten einde ‘n daadwerklike bydrae te kan lewer in die uitbouing van die koninkryk van God.

"Reach the Lost and make Disciples"

DIENSTYE:
Sondag 09:30 - Oggenddiens & Sondagskool

Dinsdae 19:00 - Gemeente Biduur
Vrydae 19:00 - Ignite Jeug

Pinkster Protestante Kerk Hoofkantoor (PPK)

011 974 1769
View Profile
Visits: 1568