NG Kerk Strand-Noord main banner image

NG Kerk Strand-Noord

Strand Noord, Strand, Western Cape

Place of Worship

Cnr Van Der Stel & Brand Street 70
Strand Noord
Strand
Helderberg Basin
Western Cape
7140
Contact Number
021 853 7223
Contact Number
076 147 3039
Email
[email protected]
Website
https://ngkstrandnoord.co.za

Social Media

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

NG Kerk Strand-Noord Gemeente

Die NG Kerk Strand-Noord gemeente is geleë te 70 Brand Straat, Strand, en is een van 3 NG Kerk Gemeentes in die Strand.

Strand-Noord NG Gemeente het ‘n missionale hart. Daarmee bedoel ons dat die Gees van God deur Jesus Christus die Groot Heelmaker van ‘n brose wêreld is. God nooi elkeen van ons om deel van hierdie avontuur te wees.

Een van ons gemeente se waardes is “Omgee”. Daarom het ons verskeie aksies waardeur ons die nood van mense in ons omgewing verlig. Ons hoop jy sal deel raak van hierdie groot werk.

Vir ons beteken dit dat deur ons so in die wêreld moet leef dat mense die liefde van Christus sal ervaar en daarvolgens sal begin leef. Hoe gebeur dit? Vir ons speel dit uit in die uitleef van vyf waardes.

5 Waardes:

- Eerbied vir God
- Omgee
- Samehorigheid
- Standvastigheid
- Verdraagsaamheid

Read More...

KANTOOR-URE:
Dinsdae tot Vrydae 08:00 - 13:00

KERKDIENSTE:
Oggend-erediens:
08:30 – Klassieke erediens met orrelmusiek
10:00 – Gesinsdiens met lewendige Kykstroom-uitsending
Kinderkerk: 09:45
Aandkerk: 18:00

JAMii Business Forum Helderberg
[email protected]
081 788 1229
View Profile
NG Kerk Moedergemeente Die Strand
[email protected]
021 853 1128
View Profile
NG Kerk Suider-Strand
[email protected]
021 854 5076
View Profile
Visits: 1089