Pinkster Protestante Kerk (Wolseley) main banner image

Pinkster Protestante Kerk (Wolseley)

Wolseley, Western Cape

Place of Worship

Eeufees Street
Wolseley
Witzenberg, Cape Winelands
Western Cape
0023
Contact Number
082 856 7561
Email
[email protected]
Website
http://www.ppkhoofkantoor.co.za/

Social Media

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

Pinkster Protestante Kerk (Wolseley)

Die visie van die Pinkster Protestante Kerk Wolseley (PPK) gemeente is en bly steeds om as ‘n effektiewe, sielewennende en Geesvervulde kerk uitvoering te gee aan die Groot Opdrag wat aan die kerk van Christus toevertrou is, naamlik om te gaan en die evangelie van Christus aan die hele wêreld te verkondig.

Om uitvoering aan die visie te gee is dit nodig dat die kerk as organisasie so effektief as moontlik instrumenteel sal ontwikkel ten einde ‘n daadwerklike bydrae te kan lewer in die uitbouing van die koninkryk van God.

Call to confirm

Pinkster Protestante Kerk Hoofkantoor (PPK)

011 974 1769
View Profile
Visits: 903