Nuwe Lewe Boksburg (PPK) main banner image

Nuwe Lewe Boksburg (PPK)

Cason, Boksburg, Gauteng

Place of Worship

Cnr Trichardts & Krynauw Street
(1 Krynauw Street)
Cason
Boksburg
City of Ekurhuleni
Gauteng
1459
Contact Number
011 892 5181
Email
[email protected]
Website
http://www.nlb.co.za

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

Nuwe Lewe Boksburg - Pinkster Protestante Kerk

Getting God's people ready for REVIVAL, The HARVEST & your BEST life NOW!

Die visie van Nuwe Lewe Boksburg (PPK) is en bly steeds om as ‘n effektiewe, sielewennende en Geesvervulde kerk uitvoering te gee aan die Groot Opdrag wat aan die kerk van Christus toevertrou is, naamlik om te gaan en die evangelie van Christus aan die hele wêreld te verkondig.

Om uitvoering aan die visie te gee is dit nodig dat die kerk as organisasie so effektief as moontlik instrumenteel sal ontwikkel ten einde ‘n daadwerklike bydrae te kan lewer in die uitbouing van die koninkryk van God.

Diens Tye:
Sondae: 08:00, 09:30 & 18:00

Pinkster Protestante Kerk Hoofkantoor (PPK)

011 974 1769
View Profile
Visits: 1218