NG Kerk Stellastraat main banner image

NG Kerk Stellastraat

Waterkloof, Pretoria East, Gauteng

Place of Worship

158 Stella Street
(402 Olivier Street)
Waterkloof
Pretoria East
City of Tshwane
Gauteng
0145
Contact Number
012 460 8570
Fax Number
086 480 7844
Email
[email protected]
Website
http://stellastraat.co.za/

Social Media

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

NG Kerk Stellastraat Gemeente

NG Kerk Stellastraat is 'n NG gemeente in die ooste van Pretoria wat graag waarde wil toevoeg tot die gemeenskap waarin ons woon.

Stellastraat se werksaamhede word in vyf groepe ingedeel. Ons noem hierdie groepe Diensgroepe. Die diensgroepe word nie verkies of aangewys nie – enige lidmaat kan by enige groep van sy/haar keuse inskakel. Ons wil jou uitnooi om betrokke te raak. Afhangende van jou tyd en belangstelling is daar ‘n hele klomp plekke waar jy betrokke kan raak en jou gewig ingooi.

Die lewe van ‘n gemeente word bepaal deur die onderlinge verhoudinge tussen gemeentelede. ‘n Gemeente is mense wat bymekaarkom om die liefdevolle en omgee-liggaam van Christus te wees. 

In ‘n gemeente soos Stellastraat, met ongeveer 3000 lidmate, is dit onmoontlik dat alle lidmate mekaar ken, wat nog daarvan dat almal met mekaar in ‘n omgee-verhouding kan wees. Maar ons gaan nie ophou om situasies te skep waar soveel as moontlik van die lidmate mekaar ken, en hulle ingesteldheid van omgee teenoor mekaar uitleef nie. Lede van Diensgroep Onderlinge Sorg probeer geleenthede skep waartydens lidmate dinge saamdoen en mekaar beter leer ken.

Read More...

Kantoorure / Office Hours:
08:00 – 16:00

Eredienste / Service Times:
Sondagoggend / Sunday Morning: 08:30 & 10:00
Sondagaand / Sunday Evening: 18:00

Tshwane Church Leaders Forum (TCLF)
[email protected]
012 362 1396
View Profile
Visits: 924