Hoërskool Strand main banner image

Hoërskool Strand

Stand Central, Strand, Western Cape

Educational Institution

205 Sarel Cilliers Street
Stand Central
Strand
Helderberg, City of Cape Town
Western Cape
7140
Contact Number
021 853 1056
Email
[email protected]
Website
https://www.hsstrand.co.za

Social Media

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

Hoërskool Strand - "Volhard & Oorwin"

Hoërskool Strand is geleë in die StrandHelderberg en is 'n gesogte Afrikaans medium waarde gedrewe skool. Dit beteken dat waardes die kompas is wat ons personeel en leerders se optrede rig en bepaal. Wanneer waardes die basis vorm van ons daaglikse optrede is reëls nie nodig nie.

Ons Visie
Hoërskool Strand sal 'n hoërskool vir die gemeenskap wees waar almal wat hier tuis hoort, hulle unieke menswees kan uitleef in 'n omgewing van uitnemendheid.

KERNWAARDES: Die skoolgemeenskap het die volgende 5 kernwaardes geïdentifiseer: 
* Respek 
* Integriteit 
* Hardwekkendheid 
* Verantwoordbaarheid 
* Diensbaarheid

RESPEK: Om die waarde van respek meer prakties te maak fokus ons op 5 ononderhandelbare maniere in ons skool:  
* Ek groet ander mense 
* Ek sê dankie en asseblief 
* Ek luister as ander mense praat 
* Ek praat op 'n beskaafde manier met ander mense 
* Ek strooi nie rommel nie

"Volhard & Oorwin"

Read More...

Skoolure:
Maandag tot Donderdag: 07:00 - 15:00
Vrydag: 07:00 - 14:00
Saterdag & Sondag:  Gesluit

Weens die COVID pandemie mag ons kantoorure dalk verander. Skakel eers voor u ons besoek.

Schools That Rock
[email protected]
083 459 0115
View Profile
Greenways Business Forum
[email protected]
065 931 3446
View Profile
JAMii Business Forum Helderberg
[email protected]
065 931 3446
View Profile
Rotary Club Strand
[email protected]
082 552 1311
View Profile
TREE Helderberg Branch
[email protected]
021 100 0590
View Profile
Visits: 1124