Laerskool Die Poort main banner image

Laerskool Die Poort

Derdepoort, Pretoria North East, Gauteng

Educational Institution

Plot 311
Kameeldrift-East Road
Derdepoort
Pretoria North East
City of Tshwane
Gauteng
0038
Contact Number
012 808 0820
Contact Number
076 608 9851
Contact Number
012 808 0821
Fax Number
012 808 0488
Email
[email protected]
Website
https://www.poortjies.co.za/

Social Media

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

Laerskool Die Poort

Laerskool Die Poort is geleë in DerdepoortPretoria Noord Oos en is hierdie jaar 72 jaar oud. Die skool is bekend vir sy rustige, landelike omgewing waar kinders gehalte onderrig en opvoeding kry, gebasseer op 'n Christelike grondslag met Afrikaans as voertaal. Laerskool Die Poort is by uitstek 'n skool waar ons nog glo in die onskuld van kinders, en waar kinders nog kinders kan wees. Sekerlik vandaar die verwysing na ons kinders as die Kaalvoet Poortjies!

Die Poort het tans ongeveer 958 leerders, 32 onderwysers, 10 onderwysassistente en 5 administratiewe personeel.

Visie:
Dit is ons visie om 'n gesonde leerkultuur binne 'n landelike atmosfeer te skep - waar kinders nog kinders kan wees.

Missie:
Ons glo dat die basis van die kind se totale ontwikkeling en verdere studie gedurende die laerskooljare gevestig word. Met dit in gedagte, gryp al die onderwysers by Die Poort die uitdaging aan om, tesame met die ouers, aan elke kind die geleentheid te bied om sy of haar volle potensiaal te ontwikkel wat akademie, sport, kultuur en sy/haar menswees betref.

Waardes:
- Vriendelikheid
- Betroubaar
- Beleefd
- Respekvol
- Hardwerkend
- Behulpsaam

Read More...

Skoolure:
Gr. RR - R: 07:00 - 12:30
Gr. 1 & 2: 07:30 - 13:15
Gr. 3 - 7: 07:30 - 13:45
Naskool: 13:15 - 18:00

TREE Kameeldrift Branch
[email protected]
012 808 9950
View Profile
Nederduitsch Hervormde Kerk - Montana-Oos
[email protected]
012 819 1361
View Profile
Visits: 1259