Laerskool Totiusdal main banner image

Laerskool Totiusdal

Waverley, Pretoria North East, Gauteng

Educational Institution

1211 Cunningham Avenue
Waverley
Pretoria North East
City of Tshwane
Gauteng
0186
Contact Number
012 332 1745
Contact Number
012 332 0796
Fax Number
012 332 1746
Email
[email protected]
Website
https://totiusdal.co.za/

Social Media

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

Laerskool Totiusdal

Laerskool Totiusdal is geleë in WaverleyPretoria en is ‘n dinamiese skool met ‘n unieke karakter waar leerders georiënteerd is, die pas aangee en waarby die gemeenskap betrokke is, en op trots is. Daar word ook ‘n atmosfeer geskep waar leer en self ontdekking sal plaasvind.

Akademie
Akademie bly die kern belang van Laerskool Totiusdal.
By Laerskool Totiusdal kom akademie eerste. Dit is ons fokus om elke kind die maksimum hoeveelheid aandag en ondersteuning te gee sodat hy/sy die toppunt van hul potensiaal kan bereik.

Kultuur
Leerders van Laerskool Totiusdal is uitblinkers op beide die sportsveld en die verhoog.

Sport
Die wye verskeidenheid aktiwiteite wat Laerskool Totiusdal aanbied verseker dat elke kind sy potensiaal kan vervul. Van die sportsoorte wat ons aanbied is as volg:

- Atletiek
- Bulletjie Rugby
- Krieket
- Landloop
- Netbal
- Rugby
- Sagtebal
- Tennis

Read More...

Skoolure:
Maandae tot Vrydae 07:25 tot 13:30
Laaste dag voor vakansie 07:25 tot 11:00

Visits: 617