Laerskool Voorpos main banner image

Laerskool Voorpos

Waverley, Pretoria North East, Gauteng

Educational Institution

1354 Cunningham Avenue
Waverley
Pretoria North East
City of Tshwane
Gauteng
0186
Contact Number
012 332 2534
Email
[email protected]
Website
https://www.laerskool-voorpos.co.za/

Social Media

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

Laerskool Voorpos - Ons sal antwoord op jou roepstem.

Laerskool Voorpos is geleë in WaverleyPretoria en wil 'n voorpos wees op die gebied van die opvoeding en onderwys en wil daarmee ophef.

Voorpos se onderwysers belê in ons kinders se selfvertroue. Hier word hard gewerk aan die kind se denke, onder stressituasies, sodat hy amper outomaties die regte besluite kan maak. Ons poog om ons leerlinge so te begelei dat hulle kalm en beheersd onder druk kan optree.

Laerskool Voorpos was die afgelope sestig jaar vol passievolle voete. Hulle het passie vir hulle roeping gehad om kinders met baie oefening, die lewe in te stuur. Hulle passie veroorsaak ʼn hoë vlak van entoesiasme in hul klasse en op die buite kurrikulêre terrein. Onderwysers het hande gevat met die Departement van Onderwys, passievolle ouers, beheerliggame, vriende van ons skool, kundiges buite Voorpos, en die sakewêreld rondom ons skool. Moeite en uitdagings is met passie hanteer.

Visie
Hier bou ons vir die toekoms.

Missie

- Om Christelike waardestelsel, waarbinne opvoeding en onderrig uitnemend is, te vestig, in stand te hou en uit te bou.
- Om met die oog op sinvolle betrokkenheid in die samelewing, binne die kulturele raamwerk van die gemeenskap groei en ontwikkeling van die kind te verwesentlik.
- Om diens aan die gemeenskap te lewer.

Read More...

Kantoorure:
Maandae tot Donderdae: 07:00 - 15:00
Vrydae: 07:00 - 14:40

Skoolure:
Maandae tot Vrydae: 07:25 - 13:40

Visits: 824