Laerskool Magalieskruin main banner image

Laerskool Magalieskruin

Magalieskruin, Pretoria North East, Gauteng

Educational Institution

150 Veronica Road
Magalieskruin
Pretoria North East
City of Tshwane
Gauteng
0129
Contact Number
012 548 1240
Website
http://www.gallies.co.za/

Social Media

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

Laerskool Magalieskruin

Laerskool Magalieskruin is geleë in MagalieskruinPretoria Noord Oos en is 'n toonaangewende skool waar elke kleuter sy/haar potensiaal kan bereik deur kwaliteit onderrig, pret en plesier.

VISIE

Om dié toonaangewende, waardegedrewe laerskool te wees waar ons leerdergesentreerd elkeen sy potensiaal laat bereik, deur ‘n strewe na uitnemendheid.

MISSIE

Voorsiening van ‘n gestruktureerde ontwikkelingsplatform aan die kinders, personeel, ouers en breër gemeenskap van Magalieskruin deur:

- ‘n Stimulerende leeromgewing te skep waar etiese norme en waardes verseker word
- Maksimale ontginning van alle relevante hulpbronne
- Effektiewe bestuur en beheer
- Akkurate monitering en evaluering
- ‘n Strewe na uitnemendheid

Read More...

Skoolure:
Maandae tot Vrydae 07:30 tot 13:30

TREE Kameeldrift Branch
[email protected]
012 808 9950
View Profile
Visits: 820