NG Kerk Queenswood main banner image

NG Kerk Queenswood

Queenswood, Pretoria North East, Gauteng

Place of Worship

249 Garret Road
Queenswood
Pretoria North East
City of Tshwane
Gauteng
0186
Contact Number
012 333 1797
Contact Number
012 333 3969
Email
[email protected]
Website
https://ngkqueenswood.co.za/

Social Media

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

NG Kerk Queenswood Pretoria

NG Kerk Queenswood is geleë in Queenswood in die Moot-gebied van Pretoria en as deelnemers aan die gereformeerde tradisie is ons geroepe om lidmate in die Woord van God te vestig en dissipels te maak: mense wat toegerus en gemotiveerd is om uit te gaan.

God het ons na ‘n verhouding met Hom geroep en nou stuur Hy ons uit as Sy verteenwoordigers. NG Kerk Queenswood word deur God gestuur om ‘n verskil te maak in die wêreld: spesifiek in die woonbuurte Queenswood, Kilner Park en Colbyn. Ons glo dat die Heilige Gees ons daarmee help.

Ons aanvaar die groot aantal tehuise, skole en woonstelblokke in die omgewing as uitdagings waartoe God ons roep.

Ons droom...
Ons glo God is die Bron van 'n lewegewende en genesende stroom water in ons gemeenskap.
Hy maak die onmoontlike moontlik en gee oorvloed, selfs op onwaarskynlike plekke.
Ons verwonder ons daaroor en droom daaroor om te werk waar God reeds werk

Read More...

KANTOORURE:
Maandae tot Vrydae: 08:00 14:00
Saturdae: Gesluit
Sondae: 09:00 - 10:00

Tshwane Church Leaders Forum (TCLF)
[email protected]
012 362 1396
View Profile
Visits: 420