413 Karel Trichardt Avenue
(Cnr Karel Trichardt Ave & Leonide Str)
Mountain View
Pretoria Central Western
City of Tshwane
Gauteng
0082 Contact Number
012 379 6877
Contact Number
076 534 7716
Fax Number
012 379 6877
Email [email protected]Website http://www.nhkbergsig.co.za/
Nederduitsch Hervormde Kerk - Bergsig - NHKA
Nederduitsch Hervormde Kerk - Bergsig is 'n gemeente van die Nederduitsch Hervormde Kerk wat geleë is in Bergsig, Pretoria en streef daarna om 'n gemeenskap van gelowiges te wees waar ons mekaar liefhet, ons sterk staan in die geloof, ons mense in nood help, en waar ons volhard.
Die Gemeente Bergsig het op 22 Mei 1954 afgestig van die Gemeente Noord-Westelike Pretoria en het in 2014 haar sestigste bestaansjaar op luisterryke wyse gevier. Die gemeente beskik tans oor net meer as 400 belydende lidmate. Die dienende prediker is dominee Freddie Nortjé, wat gedurende Maart 1990 in die gemeente bevestig is.
God se liefde roep my tot diens en lofprysing in ‘n eensgesinde, toekomsgerigte gemeente. Op hierdie reis neem ons saam ons kinders en ons naaste.