AFM-AGS Centurion main banner image

AFM-AGS Centurion

Die Hoewes, Centurion, Gauteng

Place of Worship

145 Alethea Street
Die Hoewes
Centurion
City of Tshwane
Gauteng
0157
Contact Number
012 664 2144
Email
[email protected]
Website
https://agscenturion.co.za/

Social Media

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

AFM-AGS Centurion

AGS Centurion is geleë in Die Hoewes, Centurion en ons eredienste word gekenmerk aan 'n diep teenwoordigheid van die Heilige Gees, Gees-geinspireerde aanbidding, en inspirerende preke.

Ons Herderspaar, Pastoor Rudi en Marisa Briel is vir die afgelope 34 jaar in die voltydse bediening. Sy bediening word gekenmerk aan suiwer Woord-gefundeerde prediking, en ‘n erkenning aan die onderskeie werkinge en betrokkenheid van die Heilige Gees in die koninkryk van God. Die herderspaar dien reeds die afgelope 10 jaar in AGS Centurion, en het in hierdie tyd verskeie mylpale in die gemeente behaal.

Ons Jeugpastoorspaar, Pastoor Justin en Jané het op 1 Mei 2022 by ons aangesluit. Hul bedieningsveld strek vanaf die Victors Kinderkerk tot ouderdom 40 jaar. Justin en Jané het ‘n drie jarige seuntjie, Angus. Hulle woon tans in Lynnwood in Pretoria. Hierdie paartjie is saam opgewonde om vir God se Koninkryk te werk en die voltydse bediening te betree. Hulle streef daarna om die Jeugbediening uit te brei.

Pastoor Justin se visie is om ‘n boodskap van hoop te bring, en dit is wat hy wil oordra, veral in die post Covid-19 era. Filippense 4:19 (Afr 83, vertaling):”En my God sal in elke behoefte van julle ryklik voorsien volgens sy wonderbaarlike rykdom in Christus Jesus”.

Read More...

Kantoorure:
Maandae tot Vrydae: 08:00 13:00
Saterdae: Gesluit
Sondae: 09:30

Sondae Dienste:
Oggenddiens: 09:30

City Worship Dienste in die restaurant: 18:00
(Vir almal 12 - 30 jr.)

AFM-AGS The Apostolic Faith Mission of SA - National Office

012 644 0490
View Profile
Tshwane Church Leaders Forum (TCLF)
[email protected]
012 362 1396
View Profile
Visits: 526