AGS Lofdal AFM (Gezina) main banner image

AGS Lofdal AFM (Gezina)

Gezina, Pretoria North East, Gauteng

Place of Worship

645 Ben Swart Street
Gezina
Pretoria North East
City of Tshwane
Gauteng
0186
Contact Number
012 331 2844
Contact Number
072 776 3468
Email
[email protected]
Website
http://agslofdalgezina.co.za/

Social Media

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

AFM-AGS Lofdal (Gezina)

AGS Lofdal is 'n gemeente in Gezina in Pretoria en groep lewe is Lofdal se primêre versorgings metode. Lofdal is `n ideale plek vir die hele gesin om saam met medegelowiges geestelik en sosiaal te kan verkeer. Deur in te sakel by een van die groepe, word jy deel van ‘n groep mense wat vir jou omgee, na jou omsien en vir jou bid. Dit is ook die plek waar ons verantwoordelikheid neem vir mekaar. Daar groei ‘n mens ook in bediening en word jou talente en gawes ontwikkel.

Deur in te skakel en deel te word van `n Bedieningsgroep word jy deel van die Lofdal Familie, waar ons omgee vir mekaar. Deur betrokke te wees leer `n mens om verantwoordelikheid te neem vir mekaar en deel te wees van die Liggaam van Christus. Dit is `n manier om Geestelik te groei en om jou talente en gawes te ontwikkel en te gebruik in God se Koninkryk.

Die Gebedsbediening sorg dat daar genoegsame gebedsgeleenthede en gebedsondersteuning is. Die Gebedsgroepe kom op verskillende dae en tye bymekaar. Enige een is welkom om deel te word van `n gebedsgroep. Daar is `n Gebedsboek beskikbaar by die Kerkkantoor of by ontvangs in die kerk waar gebedsversoeke ingeskryf kan word.

Read More...

Kantoorure / Office Hours: 
Maandae tot Vrydae: Closed
Saterdae: Closed
Sondae: 09:00 - 19:00

Dienstye / Service Times:
Sondae: 09:00 & 18:00
Midweekdienste Donderdae: 10:00

AFM-AGS The Apostolic Faith Mission of SA - National Office

012 644 0490
View Profile
Tshwane Church Leaders Forum (TCLF)
[email protected]
012 362 1396
View Profile
JAMii Business Forum The Moot Pretoria
[email protected]
081 788 1229
View Profile
Visits: 730