AFM-AGS Prisma Gemeente (Wonderboom) main banner image

AFM-AGS Prisma Gemeente (Wonderboom)

Annlin, Pretoria North East , Gauteng

Place of Worship

Plot 95
218 Marjoram Avenue
Annlin
Pretoria North East
City of Tshwane
Gauteng
0182
Contact Number
012 543 1033
Email
[email protected]
Website
https://deoprisma.co.za/

Social Media

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

AFM-AGS Prisma Gemeente (Wonderboom)

Die AGS Prisma Gemeente in Annlin, Pretoria is ‘n familie gemeente waar mense bymekaar kom op ‘n informele, eietydse en moderne manier waar ons verander word om in pas te lewe met Jesus Christus en Hom dan so aan die wêreld uit te straal.

Prisma Gemeente is die moderne metafoor wat die visie, missie en fokus van die gemeente vervat in die frase “In Sy lig, geslyp om te skyn“. Ons weet dat wanneer ‘n helder lig deur ‘n prisma geskyn word reflekteer dit die kleure van die reënboog. Ons droom dat ons gemeente en sy mense die proses sal simboliseer en so Jesus Christus aan die wêreld sal wys.

Ons wil in God se lig lewe en bestaan. Ons wil toelaat dat Sy lig nie alleen op ons skyn nie, maar ook deur ons sal skyn sodat Sy lig aan ‘n donker wêreld vertoon kan word. Die prisma word op ‘n sekere manier geslyp sodat kleure reg vertoon kan word. So word gelowiges ook deur Christus geslyp of getransformeer om Jesus Christus te reflekteer.

Hierdie boodskap word in 2 Korintiërs 3: 18 aan ons verduidelik:
Ons almal weerspieël die heerlikheid van die Here, want die sluier is van ons gesig af weggeneem. Ons word al meer verander om aan die beeld van Christus gelyk te word. Die heerlikheid wat van ons uitstraal, neem steeds toe. Dit doen die Here wat Gees is.

Matthew 5:15 (Msg): Here is another way to put it: 'You’re here to be light, bringing out the God-colours in the world. God is not a secret to be kept'.

Ons is ‘n gemeente van die Apostoliese Geloofsending (AGS) en ons is deel van die Familia Dei Netwerk.

AFM stands for “Apostolic Faith Mission” (in Afrikaans: “AGS – Apostoliese Geloofsending”). The AFM exists since 1908 and is the first and largest Pentecostal church in the country – with 1.4 million members in SA and currently established in 29 countries of the world. “Pentecostal” means that it is a church who believes that the Spirit of God is given to believers to live dynamic and overcoming lives.

Read More...

KERKDIENS TYE:
Sondae: 09:00

AFM-AGS The Apostolic Faith Mission of SA - National Office

012 644 0490
View Profile
Familia Dei Netwerk
[email protected]
011 972 5620
View Profile
Visits: 693