Beginet main banner image

Beginet

Kilnerpark, Pretoria North East, Gauteng

Community Outreach & Upliftment

42 Jacobus Street
Kilnerpark
Pretoria North East
City of Tshwane
Gauteng
0186
Contact Number
083 448 3791
Email
[email protected]
Website
https://beginet.org/

Social Media

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

Deon van den Berg
Bedieningshoof

083 448 3791
View Ecard

Beginet vandag! Beginet nou! Beginet voluit leef.
Met die naam Beginet wil ons iets van ‘n oorgaan tot aksie beskryf en vir mense help om met hoop te begin lewe. As bediening wil ons mense begelei om self aksie te neem en verantwoordelikheid vir hule eie lewe en verhoudinge.  “My huwelik is in chaos.” Begin net hier! “My kinders is ongehoorsaam.” Begin net hier! “Ons is in finansiele moeilikheid.” Begin net hier! 

VISIE:
Beginet se visie is om gesistabiliteit en sodoende gemeenskapstabiliteit in Suid Afrika te bevorder.

MISSIE:
Beginet gaan die visie van gesinstabiliteit en sodoende ook gemeenskapstabiliteit in Suid Afrika bereik deur doelgerigte opleiding en toerusting aan volwassenes en kinders. Die gesin behoort die veilige hawe te wees waar die mens se soeke na stabiliteit, geborgenheid en identiteit bevredig word. Deur ons holistiese benadering poog ons om so veel as moontlik aspekte van die gesin aan te spreek. Volwassenes en kinders, in verskillende lewensfases, word bedien om die potensiaal van optimale gesin verhoudinge te ontgin. Ons glo dat interaktiewe onderrig van die gesin as ‘n ontwikkelende sisteem in onder andere die verryking van die huweliksverhouding, ouerskap, gesin finansies en onderrig in vele ander belangrike aspekte hierdie verskil kan bewerkstellig. 

- Volwassenes: Hulp en leiding rodom hul huwelike, hetsy eerste of hersaamgestelde huwelike en doelgerigte hulp en leiding aan enkelouers.

- Kinderprogram in skole (CAP).

- Deur die verskaffing van duidelike Bybelse finansiele geletterdheid wat uiteindelik kan lei tot rentevrye lenings wat uiteindelik die huisgesin kan lei tot finansiele vryheid. 

- Deur die radio (en TV) as medium te gebruik, gaan ons weeklikse toerusting gratis aan gesinne verskaf.

 

Read More...

Dare To Love Movement
[email protected]
082 443 0609
View Profile
Visits: 1326