AFM-AGS Simfonie (Witpoortjie) main banner image

AFM-AGS Simfonie (Witpoortjie)

Witpoortjie, Roodepoort, Gauteng

Place of Worship

Cnr Jan van Rooyen Street & Trezona Avenue
Witpoortjie
Roodepoort
City of Johannesburg
Gauteng
1724
Contact Number
011 955 4058
Contact Number
087 654 2660
Email
[email protected]
Website
https://simfonie.co.za

Social Media

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

AFM-AGS Simfonie (Witpoortjie)

AGS Simfonie is 'n Afrikaanse gemeente gelëe aan die Wesrand van Johannesburg, in die voorstad Witpoortjie, Roodepoort. Ons is 'n gemeente wat graag God se boodskap van liefde wil versprei.

Ons Missie is om elke dag liewer vir God, liewer vir mekaar, en liewer vir die verloregaande wêreld daarbuite te word, en om prakties toegerus te word hiervoor. Ten einde hierdie doel te bereik, het ons, afgesien van ons kerdienste, ook weeklikse aktiwiteite soos 'n mannebiduur asook 'n vrouebidgroep, KruisLIG vir die tieners en omgeegroepe byeenkomste.

AFM stands for “Apostolic Faith Mission” (in Afrikaans: “AGS – Apostoliese Geloofsending”). The AFM exists since 1908 and is the first and largest Pentecostal church in the country – with 1.4 million members in SA and currently established in 29 countries of the world. “Pentecostal” means that it is a church who believes that the Spirit of God is given to believers to live dynamic and overcoming lives.

Liewer vir God, Liewer vir Mense, Liewer vir die Wêreld.

Read More...

Kantoorure:
Maandae tot Vrydae: 09:00 - 15:00

Dienstye:
Woensdae
09:30 - Vrouebidgroep in die Opleidingslokaal, Simfonie Ouditorium
19:00 - kruisLIG Tieners in die Jeuglokaal, Simfonie Saal
19:15 - Omgeegroepe

Donderdae
10:00 - Seniorgroep
19:15 - Omgeegroepe

Saterdae
07:00 - Mannebiduur

Sondae
08:00 - Eerste Oggenddiens
10:00 - Tweede Oggenddiens
18:00 - Aanddiens

AFM-AGS The Apostolic Faith Mission of SA - National Office

012 644 0490
View Profile
Visits: 1561