Die AGS Aanbiddings Sentrum is in Muller Straat, Gansbaai, aan die suidelike kus van die Wes Kaap (tussen Struisbaai en Hermanus). Pastoor Frikkie en Mariette Zeelie is die herderpaar en word bygestaan deur Pastoor Beryll Coetzer.
Regstreekse uitsending vanuit die gemeente kan gevolg word vanaf ons FaceBook bladsy, asook vanaf YouTube.
AFM stands for “Apostolic Faith Mission” (in Afrikaans: “AGS – Apostoliese Geloofsending”). The AFM exists since 1908 and is the first and largest Pentecostal church in the country – with 1.4 million members in SA and currently established in 29 countries of the world. “Pentecostal” means that it is a church who believes that the Spirit of God is given to believers to live dynamic and overcoming lives.