Koekeloer Gift Shop Struisbaai main banner image

Koekeloer Gift Shop Struisbaai

Struisbaai, Western Cape

Gifts, Crafts & Curios Shops

Shop 09
53 Main Road
Struisbaai
Cape Agulhas, Overberg
Western Cape
7285
Contact Number
071 363 9500
Email
[email protected]
Website
http://koekeloergeskenkwinkel.co.za/

Social Media

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

Koekeloer Gift Shop Struis Bay

Koekeloer Geskenk Winkel Struisbaai is ‘n unieke winkel wat jou op ‘n verkenningstog neem van geskenke, dekor, meubels, nautical items, klere, juweliersware, skoene, handsakke, kombuisware, canvasse, chalk paint, stencils en vele meer. Die ideaal is verseker om tyd tot jou beskikking te hê om tussen die rakke te spandeer, opsoek na daardie spesiale geskenk of décor item vir jou tuiste.

Die uniekheid van ons winkel is die wye verskeidenheid van produkte, want behalwe dat ons voorsien aan die gesofistikeerde koper, bedien ons ook Jan Alleman en is hier ‘n groot keuse om te verseker dat ons in elkeen se smaak en behoefte kan voorsien. Met byna 40 jaar se ondervinding in kleinhandel, is meeste groothandelaars aan ons bekend en hanteer ons die afgelope dekade ook eie invoere om kliënte die grootste verskeidenheid moontlik te kan bied. Koekeloer is immergewild by binnenshuise versierders wat unieke produkte soek. Tuisteskeppers kom snuffel ook gereeld.

As jy ‘n geskenk soek vir daardie spesiale persoon of geleentheid, is Koekeloer ongetwyfeld die regte winkel!

Read More...

Monday to Friday: 09:00 - 17:00
Saturday: 09:00 - 14:00
Sunday: Closed

JAMii Business Forum Overberg
[email protected]
081 788 1229
View Profile
Koekeloer Gift Shop Gansbaai
[email protected]
028 384 0072
View Profile
Koekeloer Boutique Bredasdorp
[email protected]
028 425 1442
View Profile
Koekeloer Gift Shop Pearly Beach
[email protected]

View Profile
Visits: 215