Laerskool Stephanus Roos main banner image

Laerskool Stephanus Roos

Sinoville, Pretoria North East, Gauteng

Educational Institution

273 Antun Street
Sinoville
Pretoria North East
City of Tshwane
Gauteng
0182
Contact Number
012 567 5121
Contact Number
012 567 5122
Fax Number
012 543 0828
Email
[email protected]
Website
https://www.stephanusroos.co.za/

Social Media

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

Laerskool Stephanus Roos - Waar 'n Rosie altyd hoër groei - Tot Bo

Laerskool Stephanus Roos is geleë in SinovillePretoria Noord Oos en is ‘n dinamiese Afrikaanse skool met 'n ryk geskiedenis, waar ons poog om net die beste geleenthede vir ons kinders te gee. By Laerskool Stephanus Roos spog ons met ons skool waarop ons trots is, Rosieland waar ons kleuters elke dag woeker, ons skoolleerders en aktiwiteite asook ons naskool.

Laerskool Stephanus Roos kry sy naam op 27 Augustus 1971. Die skool word vernoem na veldkornet Roos, wat in die Slag van Amajuba tydens die Eerste Vryheidsoorlog die voortou geneem het en 40 boerekrygers die berg opgelei het teen genl. Colley en sy magte. Op 4 Oktober 1984 word ‘n borsbeeld van Stephanus Roos deur die beeldhouer Phil Minnaar onthul. By die geleentheid was vyf van veldkornet Roos se kleinkinders en 20 ander familielede teenwoordig.

Meneer Paul Jacobs was die eerste permanente hoof van Laerskool Stephanus Roos. Op vraag wat hy met die skool wil bereik, het hy geantwoord:
“Die skool moes onderskei kon word van ander skole deur ‘n kultuursentrum te wees. Kultuurontwikkeling is inderdaad deel van die opvoedingstaak”.

Read More...

Skoolure:
Maandae tot Vrydae 07:00 tot 14:00

TREE Kameeldrift Branch
[email protected]
012 808 9950
View Profile
Visits: 798