Laerskool Wierdapark main banner image

Laerskool Wierdapark

Wierdapark, Centurion, Gauteng

Educational Institution

256 Willem Botha Drive
Cnr Willem Botha Drive & Ruimte Road
Wierdapark
Centurion
City of Tshwane
Gauteng
0149
Contact Number
012 654 3350
Contact Number
012 660 2528
Fax Number
086 474 5170
Email
[email protected]
Website
https://www.laerskoolwierdapark.co.za/

Social Media

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

Laerskool Wierdapark - WIERDAS - Primary School

Laerskool Wierdapark is geleë in WierdaparkCenturion en ons is ten volle verbind tot die verskaffing van dinamiese, moedertaalonderrig van uitnemende kwaliteit aan ons kinders binne ons gemeenskap, in vennootskap met ons ouers, deur middel van kostedoeltreffende benutting van alle hulpbronne en selfverwesenliking van al ons personeel.

Ons vaste oortuiging is om die leuse van ons skool, "ONS BOU", deel van elke leerder se lewe en wese te maak.

By Laerskool Wierdpark ontwikkel ons die kind se volle menswees. Die basis van onderrig is etiese waardes en normes en ons leer ons kinders om verantwoordelikheid te aanvaar vir hulle talente en regte. In hierdie strewe vorm ons ouergemeenskap ‘n integrale deel van die opvoedingspan.

Ons skool is die tuiste van blinkoogkinders met ‘n toekomsvisie, wat daagliks hul gawes en talente benut om hul drome ‘n werklikheid te maak en ons beskik oor gehalte opvoeders en uitstekende fasiliteite om leerders se volle potensiaal te ontwikkel. Hoë akademiese standaarde word altyd gehandhaaf met die hulp van hoogs bekwame en kundige personeel.

Word ‘n Wierie en wees deel van die GROEN KAMPIOEN!

Read More...

Skoolure:
Maandae tot Vrydae: 07:30 - 13:50
Saterdae & Sondae: Gesluit

TREE Raslouw Branch
[email protected]
081 276 0426
View Profile
Visits: 568