Laerskool Lynnwood main banner image

Laerskool Lynnwood

Lynnwood, Pretoria East, Gauteng

Educational Institution

450 Rodericks Road
Lynnwood
Pretoria East
City of Tshwane
Gauteng
0081
Contact Number
012 348 8894
Contact Number
012 348 1306
Email
[email protected]
Website
https://www.lynnwoodlaer.co.za/

Social Media

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

Laerskool Lynnwood - 'Lynnies' - Primary School

Laerskool Lynnwood is geleë in Lynnwood, Pretoria en is ʼn Afrikaanse Laerskool met ʼn Christelike karakter.

Laerskool Lynnwood se amptelik webblad is onaktief, verwys asseblief tydelik na die volgende webblad: Lynnies-live (https://www.lynnieslive.co.za/)

Ons hoof, mnr. Steve Stolk en sy personeel verkies om voornemende Lynnie-ouers persoonlik te ontmoet. Daarom hou Laerskool Lynnwood nie 'n opedag nie. Ouers, kleuters en leerders word persoonlik genooi na ons interne kuierdag wat bekend staan as Lynnie-loerdag! Sodoende kry julle die geleentheid om te "loer" wat by Laerskool Lynnwood Pre-Primêr en Graad 1 gebeur.

Word saam met ons opgewonde vir die nuwe mylpaal in julle en jul kinders se lewe.

Laerskool Lynnwood is a Afrikaans speaking primary school in Pretoria, Gauteng Province and a centre of academic excellence and not just in subjects and curriculum learning, but also in other supporting activities.

Since Laerskool Lynnwood is a mixed-gender / co-education, uniform is their pride and joy. The school has high expectations of wearing right uniform clolours, with all clothing to be worn correctly and cleaned frequently.

Read More...

Skoolure:
Maandae tot Donderdae: 07:30 - 13:00
Vry
dae: 07:30 - 12:30
Saterdae & Sondae: Gesluit

TREE Brooklyn Branch
[email protected]
012 362 1396
View Profile
Visits: 917