Volle Evangelie Kerk George main banner image

Volle Evangelie Kerk George

Eastern Ext, George, Western Cape

Place of Worship

26 Meyer Street
(Cnr Meyer & Nederburg Streets)
Eastern Ext
George
Garden Route
Western Cape
6529
Contact Number
044 871 5101
Email
[email protected]
Website
https://volleevangeliekerk.wixsite.com/volleevangeliegeorge

Social Media

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

Volle Evangelie Kerk George - VEK

Die Volle Evangelie Kerk George is 'n gemeente waar ons fokus op ons verhouding met God en ons verhouding met mekaar. Ons glo in die Heilige Gees gawes en dat ons die Heilige Gees se krag nodig het in ons lewens om 'n dissipel van Jesus te wees.

Ons glo daarin om mense toe te rus en die geleenthede te bied om hulle gawes en talente waarmee God hulle geseën het uit te leef en Hom daardeur te eer. Ons is `n gemeente wat omgee vir mense. In eenheid dien ons God, mekaar en die gemeenskap in liefde. Ons doel is om mense se lewens radikaal te verander om meer en meer soos Jesus te word deur uit te reik, mekaar te ondersteun en te dien.

Ons is `n gemeente vir die hele gesin waar die hele gesin kan in skakel, betrokke wees en God saam kan aanbid. Saam strewe ons daarna om te lewe vir Christus elke dag in alles wat ons doen. Ons kan in totale vryheid in Jesus lewe met die wete dat Hy die dood oorwin het en dat ons vrygemaak kan wees van enige houvas wat sonde op ons het. Ons weet dat ons dus ook met totale vrymoedigheid in Sy teenwoordigheid kan wees.

Read More...

DIENS TYE:
Sondae:
 Oggenddiens: 09:00
Raditods (1 - 3 jariges) net na sang
Radikids (4 jaar tot Gr 3) net na sang
New Gen (Gr 4-12) 10:30 - 11:00
Aanddiens:
'In His Presence' 18:00

Weeksdae:
Woensdae: 10:00 Dames Woordgroep
       18:30 Musiekspan

Vrydae: 19:00 Dames Sosiaal (soos gereël)
        17:30 Jeugaande (soos gereël)

Saterdae: 08:00 Fit for Fun 

Full Gospel Church of God - Head Office

012 667 1072
View Profile
JAMii Business Forum Garden Route
[email protected]
081 788 1229
View Profile
Visits: 458