Die AGS Heilbron Gemeente is 'n Pinksterkerk wat glo in redding in en deur Jesus Christus, die doop van volwassenes deur onderdompeling, en die doping van die Heilige Gees. Die gemeente is oopgestel vir die werking en die leiding van die Heilige Gees.
Pastoor Derick de Lange is die plaaslike leier en is bekend vir die prediking van Woord gebaseerde boodskappe.
Vir enige navrae kan Maria gekontak word op 083 557 2849.