Doxa Deo Roodevallei Campus main banner image

Doxa Deo Roodevallei Campus

Roodevalei, Pretoria North East, Gauteng

Place of Worship

Kameelfontein Road
Gabbata Lodge Wedding Venue
Leeuwfontein
Roodevalei
Pretoria North East
City of Tshwane
Gauteng
0039
Contact Number
012 111 7328
Email
[email protected]
Website
https://www.doxadeo.org/roodevallei/

Social Media

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

Doxa Deo Roodevallei is 'n energieke kerk vol mense wat ons stad 'n plek maak waar God regeer. Doxa Deo funksioneer as een gemeente in ‘n stad met ‘n verskeidenheid kampusse en bedieninge. Alles wat ons doen fokus op die toerusting en oprigting van ons mense sodat hulle agente van positiewe verandering kan wees in hulle wêreld. Ons noem hulle ‘City Changers’ wat hulle God ken en Mense liefhet en hulle Wêreld impakteer met die waarheid van Jesus. (Knowing God, Loving People, Impacting my World)

Ons is op ‘n missie om die positiewe invloed van Jesus se waardes te neem na elke sektor van die samelewing. Ons glo dat kerk, opvoedkunde, sosiale dienste, besigheid, media, kunste, sport en plaaslike regering sal floreer as die lewegewende waardes van Jesus in al hierdie sektore sigbaar word.

Read More...

Office Hours:
Monday to Thursday: 08:00 - 16:30
Friday: 
08:00 - 15:00
Saturday: Closed
Sunday: 08:30 - 11:00

Sunday Service:
08:30

Doxa Deo Leadership Centre

012 991 3883
View Profile
Tshwane Church Leaders Forum (TCLF)
[email protected]
012 362 1396
View Profile
Visits: 632