AFM-AGS Kairos Bedieninge (Graaff Reinet) main banner image

AFM-AGS Kairos Bedieninge (Graaff Reinet)

Graaff Reinet, Eastern Cape

Place of Worship

9 Cloete Street
Graaff Reinet
Sarah Baartman, Dr Beyers Naude Municipality
Eastern Cape
6280
Contact Number
082 554 6570
Email
[email protected]
Website
https://www.kairosbedieninge.co.za/

Social Media

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

AFM-AGS Kairos Bedieninge (Graaff Reinet)

AFM-AGS Kairos Bedieninge is 'n gemeente in Graaff Reinet en as gemeente streef ons daarna om so te leef dat ander Jesus in en deur ons kan sien en Sy Woord uit te dra, onder mekaar en in die gemeenskap. Ons glo in die Drie-Enige God, in Sy Woord, Waarheid en Wonderwerke. Ons glo in die krag van gebed en die mag van lof en aanbidding en ons roeping is om God se hande en voete hier op aarde te wees.


AGS afkorting staan vir “Apostoliese Geloof Sending” (in English: “AFM – Apostolic Faith Mission”). Die AGS bestaan sedert 1908 en is die eerste en grootste Pinkster kerkgenootskap in die land - met meer as 1.4 million lede in SA en ook gevestig in 29 ander lande van die wêreld.  Ons gemeente onderwerp ons aan die beheer en gesag van die Apostoliese Geloofsending van Suid Afrika (AGS).

Pinkster” dui daarop dat dit 'n kerk is wat glo dat die Heilige Gees van God gegee is aan gelowiges om 'n dinamiese lewe in oorwinning te kan lewe. 

Read More...

Sondag Dienstye:
Afrikaanse Diens: 09:00
Engelse Diens: 11:00
Kinderkerk & Tieners: 09:00 

 

AFM-AGS The Apostolic Faith Mission of SA - National Office

012 644 0490
View Profile
Visits: 484