NG Kerk Mootvallei main banner image

NG Kerk Mootvallei

Eloffsdal-West, Pretoria Moot, Gauteng

Place of Worship

Cnr Morgan Avenue & Louis Trichardt Street
Parktown Estate
Eloffsdal-West
Pretoria Moot
City of Tshwane - Region 3
Gauteng
0084
Contact Number
012 335 0611
Contact Number
082 571 4657
Email
[email protected]
Website
http://www.ngmootvallei.co.za/

Social Media

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

NG Kerk Gemeente Mootvallei

NG Gemeente Mootvallei is ’n jong (gestig op 1 September 2011), gestuurde, dinamiese en omgee gemeente en vorm deel van die Noordelike Sinode. Die gemeente is geleë in die Moot-gebied in Pretoria. Die gemeente het ’n lidmaattal van ±1900 (doop en belydend) met ’n gemiddelde ouderdom van ongeveer 45 jaar oud.

Kerkkantoor:
Maandag tot Vrydag: 08:30 – 13:00
Dinsdag:
08:00 – Sopkombuis
Woensdag:
Oordenking oor Whatsapp
09:00 – Jukskei te Mootvallei - Almal welkom
Donderdag:
09:00 – Bybelstudie in die kantoorblok
15:30 – Silwerkroon Boekevat
Vrydag:
05:30 – Mannebediening in die kantoorblok - Alle manne welkom
Saterdag:
08:00 – Retreat te Mootvallei
Sondag:
09:00 - Gesinsdiens in kerkgebou en oor Whatsapp
Almal word genooi vir ‘n koppie koffie / tee na die erediens by kantoorkombuis
17:30 - Aanddiens en Senior kateges

 

Christ for Moot vir Christus CMC
[email protected]
082 739 6537
View Profile
Tshwane Church Leaders Forum (TCLF)
[email protected]
012 362 1396
View Profile
Visits: 823