AFM-AGS EnDeo Familiekerk (Benoni) main banner image

AFM-AGS EnDeo Familiekerk (Benoni)

Northmead, Benoni, Gauteng

Place of Worship

Cnr Second Avenue & Sixth Street
Northmead
Benoni
City of Ekurhuleni
Gauteng
1501
Contact Number
011 425 3295
Contact Number
062 988 1668
Email
[email protected]
Website
http://www.endeo.co.za/

Social Media

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

AFM-AGS EnDeo Familiekerk (Benoni)

AFM-AGS EnDeo Familiekerk is 'n gemeente in NorthmeadBenoni en ons glo in die Drie-Enige God, in Sy Woord, Waarheid en Wonderwerke. Ons glo in die krag van gebed en die mag van lof en aanbidding en ons roeping is om God se hande en voete hier op aarde te wees.

EnDeo beteken om in Christus entoesiasties te wees en ons begeerte is om onsself so uit te leef, as kinders van God, dat ons lewe ’n vinger afdruk sal los op mense se lewens. So, wil ons almal saam vir God ‘n verskil maak in ons direkte omgewing waar ons woon en werk. Maak gerus kontak met ons en kom raak deel van God se plan met jou lewe.

Ons het genoeg spasie en plek om almal veilig te akkommodeer, koffie sal na die dienste buite bedien word. Al ons dienste sal elke Sondag aanlyn beskikbaar wees. Skakel gerus in by ‘n Kleingroep vir Huiskerk – Kontak Pastoor Deon Swart vir meer inlighting: 083 452 3836.

Ons is ook baie opgewonde oor ons nuwe Afrikaanse gesels program oor stories van restorasie in Suid Afrika, Oppitafel. Seisoen 1 & 2 is eksklusief op ons YouTube kanaal beskikbaar.

Ons is ‘n gemeente van die Apostoliese Geloofsending (AGS) en ons is deel van die Familia Dei Netwerk.

AFM stands for “Apostolic Faith Mission” (in Afrikaans: “AGS – Apostoliese Geloofsending”). The AFM exists since 1908 and is the first and largest Pentecostal church in the country – with 1.4 million members in SA and currently established in 29 countries of the world. “Pentecostal” means that it is a church who believes that the Spirit of God is given to believers to live dynamic and overcoming lives.

Read More...

KANTOOR URE:
Maandae tot Donderdae: 08:00 - 16:00
Vrydae: Gesluit

KERKDIENS URE:
Sondae: 08:30
Ons het genoeg spasie en plek om almal veilig te akkommodeer,
koffie sal na die dienste buite bedien word.

KIDeo Kids:
Sondae: 08:30

Tieners:
Vrydae: 18:00 – 21:00

Dames Dinamies:
Dinsdae: 09:00
Elke 2de Saterdag van elke maand 10:00

AFM-AGS The Apostolic Faith Mission of SA - National Office

012 644 0490
View Profile
Familia Dei Netwerk
[email protected]
011 972 5620
View Profile
Visits: 793