AFM-AGS Corpus Christi (Middelburg) main banner image

AFM-AGS Corpus Christi (Middelburg)

Aerorand, Middelburg, Mpumalanga

Place of Worship

28 Paardeberg Street
(Cnr Chapmanspeak & Paardeberg Street)
Aerorand
Middelburg
Nkangala District
Mpumalanga
1055
Contact Number
013 244 1610
Email
[email protected]
Website
http://www.corpuschristi.co.za

Social Media

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

AFM-AGS Corpus Christi (Middelburg)

AFM-AGS Corpus Christi is 'n gemeente in Aerorand, Middelburg, Mpumalanga wat glo dat God 'n droom vir ons dorp en land het en ons staan in diens van daardie droom. Ons glo in die Drie-Enige God, in Sy Woord, Waarheid en Wonderwerke. Ons glo in die krag van gebed en die mag van lof en aanbidding en ons roeping is om God se hande en voete hier op aarde te wees.

Ons is ‘n gemeente van die Apostoliese Geloofsending (AGS) en ons is deel van die Familia Dei Netwerk.

AFM stands for “Apostolic Faith Mission” (in Afrikaans: “AGS – Apostoliese Geloofsending”). The AFM exists since 1908 and is the first and largest Pentecostal church in the country – with 1.4 million members in SA and currently established in 29 countries of the world. “Pentecostal” means that it is a church who believes that the Spirit of God is given to believers to live dynamic and overcoming lives.

Read More...

KANTOOR URE:
Maandae tot Donderdae: 08:00 - 15:00
Vrydae: 08:00 - 13:00
Saterdae: Gesluit
Sondae: 08:00 - 09:00

KERKDIENS TYE:
Sondae:

Afrikaans 08:00 & 09:30
Engels: 11:15
Afrikaans & Engels: 18:00

MAANDAE | MONDAYS
Gebedsgroep/Prayer group 17:30
Chainbreakers 19:00

DINSDAE | TUESDAYS
Inside Out Youth 19:00

WOENSDAE | WEDNESDAY
Kosmos Seniors 09:30 

DONDERDAE | THURSDAY
Mannewales 05:30
SALT Young Adults 19:00

AFM-AGS The Apostolic Faith Mission of SA - National Office

012 644 0490
View Profile
Familia Dei Netwerk
[email protected]
011 972 5620
View Profile
Visits: 906