AFM-AGS Fontana (Piet Retief) main banner image

AFM-AGS Fontana (Piet Retief)

Piet Retief, Mpumalanga

Place of Worship

28 Market Street
Piet Retief
Gert Sibande District Municipality
Mpumalanga
2380
Contact Number
017 826 2437
Email
[email protected]
Website
https://fontana.church/

Social Media

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

AFM-AGS Fontana (Piet Retief)

AFM-AGS Fontana is 'n gemeente in Piet Retief en ons glo in die Drie-Enige God, in Sy Woord, Waarheid en Wonderwerke. Ons glo in die krag van gebed en die mag van lof en aanbidding en ons roeping is om God se hande en voete hier op aarde te wees.

Die naam van die AGS Fontana gemeente is afkomstig uit die Latyns vir Fontein. Ons glo dat God ons as gemeente geroep het om ‘n plek van lewe te wees – ‘n plek waar Sy lewe kan uitdrukking vind. Net soos ‘n fontein water laat opborrel, net so gee God aan ons Sy lewe. Maar hierdie lewe is nie net vir onself nie, dis vir elke mens. Daarom het ons nodig om uit te beweeg en God se lewe uit te dra na die mense rondom ons. 

Die water wat Ek hom sal gee, sal in hom ‘n fontein wees met water wat opborrel en vir hom die ewige lewe gee.” – Johannes 4:14

Visie:
Om God se Heerlikheid sigbaar te maak.

Missie:
Om Lewens te transformeer om soos Jesus te wees.

Ons is ‘n gemeente van die Apostoliese Geloofsending (AGS) en ons is deel van die Familia Dei Netwerk.

AFM stands for “Apostolic Faith Mission” (in Afrikaans: “AGS – Apostoliese Geloofsending”). The AFM exists since 1908 and is the first and largest Pentecostal church in the country – with 1.4 million members in SA and currently established in 29 countries of the world. “Pentecostal” means that it is a church who believes that the Spirit of God is given to believers to live dynamic and overcoming lives.

Read More...

KERKDIENS TYE:
Sondae:

KANTOOR URE:
Maandae tot Vrydae: 08:00 - 13:00
Saterdae: Gesluit
Sondae: 09:00 - 12:00

AFM-AGS The Apostolic Faith Mission of SA - National Office

012 644 0490
View Profile
Familia Dei Netwerk
[email protected]
011 972 5620
View Profile
Visits: 509