Lewende Woord Main (Brummeria)

Brummeria, Pretoria East, Gauteng

Place of Worship

72 Brummeria Road
Brummeria
Pretoria East
City of Tshwane
Gauteng
0184
Contact Number
012 845 8300
Email
[email protected]
Website
https://lewendewoord.co.za/

Social Media

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

Nevil Norden
Senior Pastor

012 845 8300
View Ecard

Lewende Woord Main - Brummeria

Lewende Woord Brummeria se dienste word gekenmerk deur ‘n vriendelike en ontspanne atmosfeer met teer aanbidding wat jou nader aan God se hart bring. Met elke diens bied ons praktiese onderrig uit die woord van God wat jou sal toerus om ‘n dader van die Woord te wees. Persoonlike bediening word gebied na elke diens, onder andere gebed vir genesing en enige ander behoeftes as ook algemene berading.

“Kan 'n nasie na die Here terugkeer?” Jou antwoord bepaal jou betrokkenheid!

Sedert die ontstaan van Lewende Woord in 1986 was dit my en Rina se begeerte dat Lewende Woord 'n ware vernuwingsgemeente sal wees en sal bly. Dit beteken dat ons een van die gemeentes sal wees waar Christenskap weer soos in die boek van Handelinge (Hand. 3:19; Hand. 2:42-46) beleef sal word – dinamies, vrymakend en wat die samelewing vir Jesus liefdevol oorwen! Die bruid van Christus moet oral saam met Jesus, die Bruidegom, vanuit hemelse plekke begin regeer. Dit was voorheen nie moontlik nie, want die bediening van apostel, profeet, evangelis, herder en leraar was nog nie volwaardig herstel nie (Ef. 4:11-14). Ook was die proses van dissipelskap nie deeglik in plek nie.

Ons glo dat ons deel van God se antwoord vir Pretoria/Tshwane, Suid-Afrika en internasionaal is. Ons bediening is daarop gerig om jou gees, siel en liggaam (1 Thess. 5:23) op te rig sodat jy jou skeppingsdoel sal uitleef. Dit is my begeerte om mense waarlik honger te maak vir die Lewende Woord van God en toe te sien dat die Woord met krag groei. (Hand.19:20)
– Nevil Norden

Join us online on Sundays @ http://online.lw.family/

Read More...

Kantoorure / Office Hours:
Monday to Thursday: 08:00 - 16:30
Friday: 08:00 - 12:30
Saturday: Closed
Sunday: Closed

Dienstye / Service times:
Sondae Oggende: 09:00 (Afrikaans)
Sunday Mornings: 11:15 (English)
Sondae Aande / Sunday Evenings: 18:00 (English)

Kinderbediening / Children's Ministry
Cross-Kidz Royalty
Sondae Oggende: 09:00 (Afrikaans)
Sunday Mornings: 11:15 (English)
Sondae Aande / Sunday Evenings: 18:00 (Tweetalig)
(nie tydens skoolvakansies)

Tienerbedieninge / Teenage Ministry
Plantation
Sondae Oggende: 09:00 (Afrikaans)
Sunday Mornings: 11:15 (English)

 PLEASE NOTE: Hours or services may differ due to COVID-19.

Search Affiliations Category
Lewende Woord Montana Place of Worship
Lewende Woord Centurion Place of Worship
Lewende Woord Midrand Place of Worship
Lewende Woord Westerlig Place of Worship
Lewende Woord Pretoria-Oos Place of Worship
Lewende Woord Tiegerpoort Place of Worship
Lewende Woord Akasia Place of Worship
Lewende Woord Mamelodi Place of Worship
Lewende Woord Bronkhorstspruit Place of Worship
Lewende Woord Delmas Place of Worship
Lewende Woord Laeveld (Nelspruit) Place of Worship
Lewende Woord Helderberg Place of Worship
Lewende Woord Bloemfontein Place of Worship
Lewende Woord Durbanville Place of Worship
Lewende Woord Louis-Trichardt Place of Worship
Lewende Woord Richardsbaai Place of Worship
Lewende Woord Tuine Place of Worship
Lewende Woord Witbank Place of Worship
Lewende Woord Hibuscus-Suidkus Place of Worship
Lewende Woord Boksburg Place of Worship
Lewende Woord Cullinan Place of Worship
Lewende Woord Groblersdal Place of Worship
Lewende Woord Lydenburg Place of Worship
Lewende Woord Wonderboom Place of Worship
Tshwane Church Leaders Forum (TCLF)
[email protected]
012 362 1396
View Profile
Love Pretoria East (LPE)
[email protected]
086 124 6673
View Profile
Search Businesses Category
HidroPlus Water Wellness (The Village) Water Purification
Gear Lock City Pretoria Auto Repair Service
Pieter Muller Landscaping Landscaping & Garden Design
EconDrive Services - Vehicle Sourcing Vehicle Sourcing
Kidipractice Pretoria Medical Practitioners - Paediatrician
PDV Projects Pretoria Electrical Contractor
EconDrive Services - Business Consulting Business Coaching
JAMii Business Forum - Pretoria East Business Networking
Xcellent Programing Solutions Business Services & Solutions
RealNet RainMaker - Heinrich Moller Real Estate Agents
Maritza Jewellers (Waverley Plaza) Jewellers & Watchmakers
Search Affiliations Category
Funanani Non-Profit Organisation Living Word Lewende Woord Brummeria community
Target Life (Gap Year) Gap Year Programmes gap year lewende woord living word brummeria
One Tshwane Place of Worship Groups One love life 1
Kingdom Global Group Religious Organisation Kingdom Global Group Pretoria
Living Business Main (Head Office) Business Networking Living Business Main Lewende Woord Brummeria Head Office
AFM-AGS The Apostolic Faith Mission of SA - National Office Place of Worship AFM AGS Head Office Apostoliese Geloof Sending van Suid Afrika Kerk Apostolic Faith Mission of Southern Africa Church
Eternal Funeral Services Funeral Services Eternal Funeral Services Lewende Woord Brummeria Pretoria
Living Youth Pretoria Youth Organisation Living Youth Lewende Woord Brummeria Head Office
It’s All Accounting Accounting Service It’s All Accounting Its All Accounting Wapadrand Pretoria East
Teach Every Nation Campus (TEN) Specialised Training & Courses Teach Every Nation Campus TEN Mackouwkuil Game Lodge & Conference Venue
Operation Mobilisation - OM South Africa Non-Profit Organisation operation mobilisation OM South Africa
Profile Views: 6665