Moreletapark Gemeente - Congregation

Moreleta Park, Pretoria East, Gauteng

Places of Worship

1353 De Villebois Mareuil Drive
Moreleta Park
Pretoria East
City of Tshwane
Gauteng
0044
Contact Number
012 997 8000
Email
[email protected]
Website
http://moreleta.org/

Social Media

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

Moreletapark Gemeente | Congregation - Ons visie is: Jesus alles in elkeen

ONS MISSIE: Elkeen 'n doelgerigte dissipelmaker

Moreletapark Gemeente - Gebed, Dissipelskap, Evangelisasie, Versorging en Groepe is ons fondasie in ons verhouding met God en mense. Ons glo in die Bybel wat God se Woord is. Ons glo in die werking van die Heilige Gees. Kom kuier gerus – ons leef jou graag raak!

Moreletapark CongregationPrayer, Discipleship, Evangelism, Caring and Groups are foundational to our relationship with God and people. We believe in the Bible as God's Word. We believe in the working of the Holy Spirit. You are welcome - we'd love to engage with you!

By ons gemeente herinner ons mekaar aan ons liefde vir God en omgee vir mense met die visie: Jesus alles in elkeen. Ons glo in die Bybel, luister na die Heilige Gees en vertrou deur gebed – dit is ons drie basispunte gevolg deur die belangrike waardes van gehoorsaamheid, verhoudings en diensbaarheid.

Kom maak ‘n draai by een van ons byeenkomste – hier is beslis ‘n plekkie vir jou!

Read More...

Kantoorure / Office Hours:
Monday to Friday: 08:00 - 16:00
Saturday: Closed
Sunday: Closed

Services / Eredienste: 09:00
Aanlyn by YouTube kanaal Moreleta Live

Revolusie Jeugdiens: 17:00 & 18:30
YouTube kanaal Revolution MPC

PLEASE NOTE: Hours or services may differ due to COVID-19.

Search Partners Category
One Tshwane
Place of Worship Groups One love life 1
DARE Training
082 337 5412
Specialised Training & Courses DARE -- Dynamic Action to Rebuild and Enhance
Tshwane Church Leaders Forum (TCLF)
[email protected]
012 362 1396
View Profile
Love Pretoria East (LPE)
[email protected]
086 124 6673
View Profile
PA Consulting Inc.
[email protected]
072 018 7921
View Profile
DARE Training
[email protected]
082 337 5412
View Profile
Profile Views: 2855