Doxa Deo Xanadu Hartbeespoort Campus

Xanadu, Hartbeespoort, North West

Places of Worship

630 Kubla Khan Drive
Xanadu Eco Park
Xanadu
Hartbeespoort
Madibeng
North West
0216
Contact Number
012 253 1366
Email
[email protected]
Website
https://www.doxadeo.org/xanadu/

Social Media

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

Doxa Deo Xanadu Campus - Hartbeespoort

Doxa Deo Xanadu Kampus is 'n familie gemeente waar almal tuis voel en droom dat Hartbeespoort 'n plek sal wees waar God regeer en saam met al die ander Doxa Deo kampusse, droom daaroor dat ons stad getransformeer sal word na ‘n plek waar God regeer.  By Doxa Deo glo ons dat elke persoon wat deel vorm van ons kampus, geroep is om nie net ‘n vennoot van Doxa Deo te wees nie, maar ‘n wesenlike verskil in ons pragtige stad sal maak.

Ons samelewing word basies in agt sfere verdeel:  Kerk, Media, Kunste, Opvoedkunde, Sport, Sosiale Dienste, Sakewêreld en Regering. Ons wil graag deur ons Sondagdienste, selgroepe asook die talle kursusse en geleenthede wat weekliks aangebied word, vir elke vennoot die platvorm bied om ten volle toegerus te word om ‘n City Changer in sy/haar sfeer van invloed te wees.

Read More...

SONDAE DIENSTYE / SUNDAY SERVICE TIMES
Oggenddienste / Morning Service: 08:00 & 10:00
Aanddiens / Evening Service: 18:00

Doxa Deo Leadership Centre

012 991 3883
View Profile
Search Partners Category
POPUP (People Upliftment Programme)
012 003 2008
Non-Profit Organisations POPUP People Upliftment Programme Doxa Deo
TREE Xanadu Branch
012 253 1366
Youth Organisation TREE Xanadu Branch TRansforming Educational Environments Hartbeespoort
POPUP (People Upliftment Programme)
[email protected]
012 003 2008
View Profile
TREE Xanadu Branch
[email protected]
012 253 1366
View Profile
Profile Views: 3561