Doxa Deo Moot Campus main banner image

Doxa Deo Moot Campus

Môregloed, Moot, Pretoria North East, Gauteng

Place of Worship

1245 Ben Swart Street
Môregloed, Moot
Pretoria North East
City of Tshwane
Gauteng
0186
Contact Number
060 998 7192
Contact Number
081 419 0101
Contact Number
060 998 7196
Email
[email protected]
Website
https://www.doxadeo.org/moot/

Social Media

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

Japie Venter
Campus Pastor

082 853 9675
View Ecard

Doxa Deo Moot Campus

Doxa Deo Moot, saam met al die ander Doxa Deo gemeentes droom daaroor dat ons stad getransformeer sal word na ‘n plek waar God regeer.  Doxa Deo funksioneer as een gemeente in ‘n stad met ‘n verskeidenheid kampusse en bedieninge. Alles wat ons doen fokus op die toerusting en oprigting van ons mense sodat hulle agente van positiewe verandering kan wees in hulle wêreld. Ons noem hulle ‘City Changers’ wat hulle God ken en Mense liefhet en hulle Wêreld impakteer met die waarheid van Jesus. (Knowing God, Loving People, Impacting my World)

Hoekom Vennootskap?

Dit is vir ons belangrik dat mense sal beweeg van blote bywoners van ons dienste om in te skakel by die verhoudings en aktiwiteite en missie van ons gemeente. Die Bybel gebruik verskillende metafore vir die kerk van Jesus bv ‘n bruid, ‘n weermag, ‘n geestelike gebou of ‘n liggaam. Ons hou van die gedagte wat ons vind in 1 Korinthiërs 3:9 dat ons mederwerkers van God is. Uit hierdie gedagte het die konsep van geestelike vennootskap ontstaan. Ons is nie net lidmate van ‘n kerk nie, ons is vennote van God se missie vir ons wêreld.

Vennootskap dui daarop dat ons met ons tyd en ons energie en ons finansies die Here se koninkryk vestig orals waar ons funksioneer.

Bywoning: Ons wend ons tyd aan om gemeentelewe te prioritiseer.

Bydra: Ons wend ons unieke talente aan om die liggaam van Christus strek te maak.

Belegging: Ons wend ons finansiele vermoëns aan om die kerk van Jesus te bou.

Hoe word ek 'n Vennoot?

Kontak gerus die kampus waar jy wil inskakel en skakel in by ons Nuwe Vennote proses. Daarna vat ons jou graag na ons dissipelskap prosesse sodat jy jou plek in die liggaaam van Jesus kan vind en jou roeping so saam met ons uitleef.

Ons is op ‘n missie om die positiewe invloed van Jesus se waardes te neem na elke sektor van die samelewing. Ons glo dat kerk, opvoedkunde, sosiale dienste, besigheid, media, kunste, sport en plaaslike regering sal floreer as die lewegewende waardes van Jesus in al hierdie sektore sigbaar word.

Doxa Deo, ons is ‘n Familie op Missie!!!

Read More...

SONDAE DIENSTYE / SUNDAY SERVICE TIMES

Oggenddienste / Morning Service: 08:00 & 10:00
Aanddiens / Evening Service: 17:30 & 19:00

Doxa Deo Leadership Centre

012 991 3883
View Profile
Search Partners Category
POPUP (People Upliftment Programme) Non-Profit Organisation POPUP People Upliftment Programme Doxa Deo
TREE Moot Branch Youth Organisation TREE Moot Branch TRansforming Educational Environments Pretoria
Doxa Deo Business Ministry - Moot Business Networking Doxa Deo Business Ministry Moot Pretoria North East
777th Precinct Ministries Religious Organisation 777th Precinct Ministries Queenswood Pretoria Moot
Tshwane Church Leaders Forum (TCLF)
[email protected]
012 362 1396
View Profile
Christ for Moot vir Christus CMC
[email protected]
082 739 6537
View Profile
Blits Electrical & Hardware Pretoria
[email protected]
012 332 1815
View Profile
PR Computers
[email protected]
083 789 1993
View Profile
JAMii Business Forum The Moot Pretoria
[email protected]
081 788 1229
View Profile
POPUP (People Upliftment Programme)
[email protected]
012 003 2008
View Profile
TREE Moot Branch
[email protected]
012 333 5246
View Profile
Doxa Deo Business Ministry - Moot
[email protected]
060 998 7192
View Profile
777th Precinct Ministries
[email protected]
082 739 6537
View Profile
Visits: 6327