Doxa Deo Business Ministry Moot main banner image

Doxa Deo Business Ministry Moot

Môregloed, Moot, Pretoria North East, Gauteng

Business Networking

1245 Ben Swart Street
Môregloed, Moot
Pretoria North East
City of Tshwane
Gauteng
0186
Contact Number
060 998 7192
Contact Number
082 853 9675
Contact Number
060 998 7196
Email
[email protected]
Website
https://www.doxadeo.org/moot/besigheidsbediening/

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

Japie Venter
Business Ministry Contact

082 853 9675
View Ecard

Doxa Deo Besigheidsbediening (Business Ministry) - Moot

Doxa Deo Besigheidsbediening Moot is geleë by Doxa Deo Moot Kampus in Môregloed, MootPretoria Noord Oos en bemagtig besigheidseienaars, sakeleiers en mense in besighede om hulle besighede te transformer vir die koninkryk van God. Dis ‘n plek waar jy toegerus kan word om verantwoordelikheid te neem vir mense en besigheidsorganisasies as deel van Doxa Deo se droom om ons stad te transformer.

By die besigheid bediening het ons gereelde ontbyte waar besigheidspersone bymekaar kom en nie net geestelik bemagtig word nie, maar ook “Best practices” kan leer van mekaar. Ons ondersteen ook die Doxa Deo Familie geleenthede soos Lifeworks Leadership en City Changer Business Conference. Ons woon ook jaarliks die Global Leadership summit hier in Pretoria by.

Ons droom is om deur die besigheid sfere van ons samelewing ons stad te transformeer na ʼn plek waar God regeer. Dat ons besigheidspersone nie net finansieel bydra nie, maar fisies betrokke raak in ons samelewing.

Kom ontdek wat God se plan en roeping vir jou besigheid en werksplek is.

Read More...

KANTOORURE / OFFICE HOURS
Maandag tot Donderdag / Monday to Thursday: 09:00 - 16:30
Vrydag / Friday: 09:00 - 16:00
Saterdag / Saturday: Closed
Sondag / Sunday: Closed

PR Computers
[email protected]
083 789 1993
View Profile
Doxa Deo Moot Campus
[email protected]
060 998 7192
View Profile
Lifework Leadership Pretoria
[email protected]
012 140 0123
View Profile
JAMii Business Forum Pretoria Northeast
[email protected]
081 788 1229
View Profile
JAMii Business Forum The Moot Pretoria
[email protected]
081 788 1229
View Profile
Visits: 1164