myKerk.com main banner image

myKerk.com

Elarduspark, Pretoria East, Gauteng

Place of Worship

503 Hornblend Street
Elarduspark
Pretoria East
City of Tshwane
Gauteng
0181
Contact Number
072 583 9616
Email
[email protected]
Website
http://mykerk.com/

Social Media

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

Baie welkom myKerk.com is die aanlyn kerk van Collage gemeente in Pretoria. Wanneer jy registreer het dit verskeie voordele waarvan die belangrikste is dat jy deel vorm van ʼn gemeente waar jy weekliks kan aanbid, jou in al jou lewensfases bedien, ʼn geestelike tuiste vir jou hele gesin word en jou in staat stel om geestelik te groei. Sluit aan by myKerk.com en ervaar kerkwees waarookal jy in die wêreld is.

Jy kan aanlyn betrokke raak by mykerk.com deur eerstens aan te sluit deur te registreer. Wanneer jy aangesluit het stel dit jou in staat om geestelike bediening op verskeie vlakke te ontvang, met ons kontak te maak, berading te ontvang, ensovoorts. Daar is geen aansluitingsfooie nie, maar dit staan jou vry om die gemeente te ondersteun deur jou vrywillige bydrae wat ons in staat stel om jou effektief te bedien.

 

Ons wil jou in staat stel om geestelik te groei en jy ontvang meer as om net by weeklikse aanbiddingsdienste in te skakel. Jy kan ook toegang verkry tot kleingroepe en kleingroepmateriaal, woordskool reekse asook kinderkerk lesse en materiaal.

Die aanbiddingsdiens word in werklike tyd (RSA tyd) om 9h00 en 18h00 ge-stream na Facebook en Youtube.

Om te registreer by Facebook kliek op die icon en "Like" die bladsy. Jy sal outomaties 'n kennisgewing ontvang wanneer dienste ge-stream word op Facebook.

Om te registreer by YouTube  kliek op die icon en "subscribe" by die kanaal. Jy sal outomaties 'n kennisgewing ontvang wanneer dienste ge-stream word op Youtube.

Jy kan ook deur die webtuiste kies om die aanbiddingsdiens by te woon op ‘n tyd wat vir jou gerieflik is. Die uitsending is so verpak dat jy op ‘n relevante wyse kan deelneem. Dit is gratis, registreer gerus om toegang te kry.

Read More...

Die aanbiddingsdiens word in werklike tyd (RSA tyd) om 9h00 en 18h00 ge-stream na Facebook en Youtube.

Search Partners Category
Collage Gemeenskapskerk (Community Church) Place of Worship Collage Gemeenskapskerk Collage Community Church Elarduspark Pretoria East
Collage Gemeenskapskerk (Community Church)
[email protected]
012 345 1181
View Profile
Visits: 1651