Doxa Deo Wonderboom Campus

Wonderboom, Pretoria North East, Gauteng

Places of Worship

521 Lombard Street
Wonderboom
Pretoria North East
City of Tshwane
Gauteng
0182
Contact Number
012 534 3049
Email
[email protected]
Website
https://www.doxadeo.org/wonderboom/

Social Media

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

Doxa Deo Wonderboom Campus

Doxa Deo Wonderboom Kampus is deel van ‘n groter familie wat passievol is oor God en mense. Ons droom is om stede te verander na plekke waar God regeer. Ons doen dit deur ons passie vir God uit te leef in ons gemeenskap, ‘n impak te maak by ons werksplekke en behoeftes in die gemeenskap aan te spreek. Ons droom oor 'n gemeenskap in die Noorde van Pretoria waar God heers in elke aspek van die samelewing.

Doxa Deo funksioneer as een gemeente in ‘n stad met ‘n verskeidenheid kampusse en bedieninge. Alles wat ons doen fokus op die toerusting en oprigting van ons mense sodat hulle agente van positiewe verandering kan wees in hulle wêreld. Ons noem hulle ‘City Changers’ wat hulle God ken en Mense liefhet en hulle Wêreld impakteer met die waarheid van Jesus. (Knowing God, Loving People, Impacting my World)

Ons is op ‘n missie om die positiewe invloed van Jesus se waardes te neem na elke sektor van die samelewing. Ons glo dat kerk, opvoedkunde, sosiale dienste, besigheid, media, kunste, sport en plaaslike regering sal floreer as die lewegewende waardes van Jesus in al hierdie sektore sigbaar word.

Doxa Deo, ons is ‘n Familie op Missie!!!

Read More...

SONDAE DIENSTYE / SUNDAY SERVICE TIMES
Oggenddienste / Morning Service: 07:45 & 10:00
Aanddiens / Evening Service: 18:00

Doxa Deo Leadership Centre

012 991 3883
View Profile
Search Partners Category
POPUP (People Upliftment Programme)
012 003 2008
Non-Profit Organisations POPUP People Upliftment Programme Doxa Deo
Die Hoërskool Wonderboom
012 335 6806
Educational Institutions school wonnies hoerskool skool
Tshwane Church Leaders Forum (TCLF)
[email protected]
012 362 1396
View Profile
POPUP (People Upliftment Programme)
[email protected]
012 003 2008
View Profile
Die Hoërskool Wonderboom
[email protected]
012 335 6806
View Profile
Profile Views: 1772