Collage Gemeenskapskerk (Community Church)

Elardus Park, Pretoria East, Gauteng

Place of Worship

Cnr Gypsum & Hornblend Street
Elardus Park
Pretoria East
City of Tshwane
Gauteng
0181
Contact Number
012 345 1181
Contact Number
066 016 7668 - Pastor On Call
Email
[email protected]
Website
https://www.collage.org.za/

Social Media

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

About Collage Gemeenskapskerk - Community Church - Elardus Park

Collage Gemeenskapkerk in Elarduspark, Pretoria Oos skep ʼn eenvoudig, eg en onweerstaanbare ervaring van kerk wees! Ons is ʼn gemeente met ʼn droom dat ons mense kan ontwikkel wat die wêreld verander, ʼn kerk kan bou wat ʼn hele stad beïnvloed en dat ons saam ʼn stad kan wees op ʼn berg waarvan die lig nie weggesteek kan word nie.

Ons wil jou nooi en verwelkom om deel te word van die droom. Ons skep geleentheid waar jy op ‘n eenvoudige, eg en ‘n onweerstaanbare wyse God op ‘n weeklikse basis kan ervaar. Ons skep ook ruimte om elke persoon in hulle spesifieke lewensfase te akkommodeer met die doel om hulle te motiveer en bemagtig om passievol en voluit te lewe.

Wat Om Te Verwag Tydens Die Erediens?
Gratis filter koffie in die kuier area voor en na die diens. Vriendelike mense. Vra gerus vir en die gasvryheid-span by die ingange indien jy enige hulp of inligting benodig. Gemaklike en ontspanne atmosfeer en informele kleredrag. ‘n Veilige en pret belaaide omgewing vir jou kinders.

Daar is Kinderstad vir 3 jaar (reeds van doeke af) tot graad 7 en Radikaal vir hoërskool kinders waar jou kind op hulle vlak bedien word. Relevante en praktiese preke wat jou in staat stel om die Woord wat lewendig word, te lewe.

Die dienste is tipies 60 minute lank.

Read More...

Offce Hours:
Monday to Friday: 08:00 - 16:00

Service times:
Sunday: 09:00 (Afrikaans) 10:30 (English)

PLEASE NOTE: Hours or services may differ due to COVID-19 - Call to confirm.

Search Partners Category
myKerk.com Place of Worship my kerk Collage gemeenskapskerk gemeente community church
One Tshwane Place of Worship Groups One love life 1
[email protected] Preschool and Baby Centre Pre-schools, Crèches & Day Care [email protected] Preschool Baby Centre creche nursery school Kidz At Collage Collage Community Church Elarduspark Pretoria
Crema Cafe Elardus Park Coffee Shops & Confectionary Crema Cafe Créma Café Collage Community Church Elardus Park Pretoria
Excel Theological Training Academy (ETTA) Specialised Training & Courses Excel Theological Training Academy ETTA
Karelaine Israel Tours Tourism & Travel Karelaine Israel Tours Toere Constantia Kloof Roodepoort
Tshwane Church Leaders Forum (TCLF)
[email protected]
012 362 1396
View Profile
Love Pretoria East (LPE)
[email protected]
086 124 6673
View Profile
Pink Rubble
[email protected]
081 523 7514
View Profile
Vestcast Investment Castings
[email protected]
011 397 4564
View Profile
myKerk.com
[email protected]
072 583 9616
View Profile
[email protected] Preschool and Baby Centre
[email protected]
083 845 8262
View Profile
Crema Cafe Elardus Park
[email protected]
012 345 1181
View Profile
Excel Theological Training Academy (ETTA)
[email protected]
012 345 1181
View Profile
Karelaine Israel Tours
[email protected]
011 375 4071
View Profile
Profile Views: 2709