Lewende Woord Delmas main banner image

Lewende Woord Delmas

Delmas Central, Delmas, Mpumalanga

Place of Worship

Cnr 6th Street & Van Riebeeck Street
Delmas Central
Delmas
Victor Khanye / Nkangala
Mpumalanga
2210
Contact Number
013 665 5678
Contact Number
083 610 2952
Fax Number
013 665 5858
Email
[email protected]
Website
http://lwdelmas.co.za/home/index

Social Media

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

Lewende Woord Delmas

Lewende Woord Delmas se dienste word gekenmerk deur ‘n vriendelike en ontspanne atmosfeer met teer aanbidding wat jou nader aan God se hart bring.
Met elke diens bied ons praktiese onderrig uit die woord van God wat jou sal toerus om ‘n dader van die Woord te wees. Persoonlike bediening word gebied na elke diens, onder andere gebed vir genesing en enige ander behoeftes as ook algemene berading.

Living Word Delmas' services are characterized by a friendly and relaxed atmosphere with tender worship that brings you closer to God's heart.
With every service we offer practical instruction from the word of God that will equip you to be a doer of the Word. Personal service is provided after every service, including prayer for healing and any other needs as well as general counseling.

Read More...

Dienstye / Service Times:
Sondae Oggende / Sunday Mornings: 09:00
Sondae Aande / Sunday Evenings: 17:30

Lewende Woord Main (Brummeria)

012 845 8300
View Profile
Visits: 1745