Lewende Woord Laeveld (Nelspruit)

Stonehenge, Nelspruit, Mpumalanga

Places of Worship

Nou's Toeka Event Centre
1km on the Kaapsehoop / Hermansburg Road
Stonehenge
Nelspruit
Mbombela / Ehlanzeni
Mpumalanga
1200
Contact Number
013 590 0686
Contact Number
084 588 4231
Email
[email protected]
Website
https://lewendewoord.co.za/laeveld/informasie/

Social Media

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

Lewende Woord Laeveld (Nelspruit) se dienste word gekenmerk deur ‘n vriendelike en ontspanne atmosfeer met teer aanbidding wat jou nader aan God se hart bring.
Met elke diens bied ons praktiese onderrig uit die woord van God wat jou sal toerus om ‘n dader van die Woord te wees. Persoonlike bediening word gebied na elke diens, onder andere gebed vir genesing en enige ander behoeftes as ook algemene berading.

Living Word (Nelspruit)'s services are characterized by a friendly and relaxed atmosphere with tender worship that brings you closer to God's heart.
With every service we offer practical instruction from the word of God that will equip you to be a doer of the Word. Personal service is provided after every service, including prayer for healing and any other needs as well as general counseling.

Read More...

Dienstye / Service Times:
Sondae Oggende / Sunday Mornings: 08:30–10:00

Lewende Woord Main (Brummeria)

012 845 8300
View Profile
Profile Views: 1331