Lewende Woord Durbanville main banner image

Lewende Woord Durbanville

Brackenfell, Durbanville, Western Cape

Place of Worship

Cape Gate Decor Centre
Cnr Belami & Nitida Ave
Off Okavango Road
Brackenfell
Durbanville
City of Cape Town
Western Cape
7562
Contact Number
021 981 0632
Email
[email protected]
Website
http://lwdurbanville.org.za/

Social Media

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

Lewende Woord Durbanville

Lewende Woord Durbanville is een van talle stadsgemeentes regoor Suid-Afrika, gelei deur JC en Louret van Rooyen. Ons glo dat ons deel van God se antwoord vir Durbanville, Kaapstad, die res van die Wes-Kaap en internasionaal is. Ons bediening is daarop gerig om jou gees, siel en liggaam (1 Tess 5:23) op te rig sodat jy jou skeppingsdoel sal uitleef. Lewende Woord se dienste word gekenmerk deur ‘n vriendelike en ontspanne atmosfeer met teer aanbidding wat jou nader aan God se hart bring. Met elke diens bied ons praktiese onderrig uit die woord van God wat jou sal toerus om ‘n dader van die Woord te wees. Persoonlike bediening word gebied na elke diens, onder andere gebed vir genesing en enige ander behoeftes as ook algemene berading.

Living Word Durbanville's services are characterized by a friendly and relaxed atmosphere with tender worship that brings you closer to God's heart.
With every service we offer practical instruction from the word of God that will equip you to be a doer of the Word. Personal service is provided after every service, including prayer for healing and any other needs as well as general counseling.

Read More...

Kantoorure / Office Hours:
Dinsdae tot Vrydae / Tuesday to Friday: 08:00 tot 17:00

Dienstye / Service times:
Sondae Oggende / Sunday Mornings: 09:00
Sondae Aande / Sunday Evenings: 18:00

 Kinderbediening / Children's Ministry
Jam-Blikke
Sondae Oggende / Sunday Mornings: 09:00

Tienerbedieninge / Teenage Ministry
Plantation
Sondae Oggende / Sunday Mornings: 09:00

Lewende Woord Main (Brummeria)

012 845 8300
View Profile
JAMii Business Forum Cape Town
[email protected]
081 788 1229
View Profile
Visits: 2228