Lewende Woord Groblersdal

Groblersdal, Limpopo

Places of Worship

1 Muller Street
Groblersdal
Elias Motsoaledi - Sekhukhune
Limpopo
0470
Contact Number
082 534 9151
Email
[email protected]
Website
https://lewendewoord.co.za/groblersdal/informasie/

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

Lewende Woord Groblersdal se dienste word gekenmerk deur ‘n vriendelike en ontspanne atmosfeer met teer aanbidding wat jou nader aan God se hart bring.
Met elke diens bied ons praktiese onderrig uit die woord van God wat jou sal toerus om ‘n dader van die Woord te wees. Persoonlike bediening word gebied na elke diens, onder andere gebed vir genesing en enige ander behoeftes as ook algemene berading.

Living Word Groblersdal's services are characterized by a friendly and relaxed atmosphere with tender worship that brings you closer to God's heart.
With every service we offer practical instruction from the word of God that will equip you to be a doer of the Word. Personal service is provided after every service, including prayer for healing and any other needs as well as general counseling.

Dienstye / Service Times:
Sondae Oggende / Sunday Mornings: 09:00
Sondae Aande / Sunday Evenings: 178:00

Kinderbediening / Children's Ministry:
Sondae Oggende / Sunday Mornings: 09:00

Lewende Woord Main (Brummeria)

012 845 8300
View Profile
Search Partners Category
Groblersdal Christian School
013 262 3474
Educational Institutions skool
Groblersdal Christian School
[email protected]
013 262 3474
View Profile
Profile Views: 755