Lewende Woord Wonderboom

Annlin, Pretoria North East, Gauteng

Place of Worship

270 Lavender Road
(Cnr Lavender Road & Zambezi Drive)
Annlin
Pretoria North East
City of Tshwane
Gauteng
0182
Contact Number
079 964 8352
Contact Number
084 036 1445
Email
[email protected]
Website
https://www.lwwb.co.za/

Social Media

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

Lewende Woord Wonderboom

Lewende Woord Wonderboom het in 2007 ontstaan met Nolan en Done´van Zyl as gemeente leraarspaar en is 'n dinamiese gemeente wat voortdurend groei. Lewende Woord Wonderboom is gebasseer op die Woord van God, en ons is ook passievolle daders van die Woord om 'n impak te maak in God se Koninkryk. Ons visie is om uit te gaan na Judea, Samaria en die uithoeke van die aarde; Pretoria, Suid-Afrika en die res van die wêreld.

Besoek gerus Lewende Woord Wonderboom se dienste om 'n geesvervulde ervaring te hê. Met elke diens bied ons praktiese onderrig uit die woord van God wat jou sal toerus om ‘n dader van die Woord te wees. Persoonlike bediening word gebied na elke diens, onder andere gebed vir genesing en enige ander behoeftes as ook algemene berading.

Living Word Wonderboom's services are characterized by a friendly and relaxed atmosphere with tender worship that brings you closer to God's heart.
With every service we offer practical instruction from the word of God that will equip you to be a doer of the Word. Personal service is provided after every service, including prayer for healing and any other needs as well as general counseling.

Read More...

Sondag Dienstye / Sunday Service Times:
Oggenddiens / Morning Service: 08:00
Familie-Diens / Family Service: 10:00
Jeugdiens / Youth Service: 18:00

Kinderbediening / Children's Ministry:
Sondae Oggende / Sunday Mornings: 10:00

Mid-Week Diens / Mid Week Service:
Woensdae Aande / Wednesday Evenings: 18:30

Lewende Woord Main (Brummeria)

012 845 8300
View Profile
Search Partners Category
Teach Every Nation Campus (TEN) Specialised Training & Courses Teach Every Nation Campus TEN Mackouwkuil Game Lodge & Conference Venue
Tshwane Church Leaders Forum (TCLF)
[email protected]
012 362 1396
View Profile
Teach Every Nation Campus (TEN)
[email protected]
081 272 9766
View Profile
Profile Views: 3108